Page 8 of 9

Re: Cheap handgranade ja of nee

Posted: 13 May 2017 07:21
by Tinus lotz
Jy sal nie spyt wees oor daai viper nie..... :blonde:

Re: Cheap handgranade ja of nee

Posted: 14 May 2017 19:35
by Wilkie
Alex Roux wrote:So Errol

Wat het "Cheapy" nou in, die 4.8 of 4.5?
4.5 L met die 4.375 diff ratios

Re: Cheap handgranade ja of nee

Posted: 19 Jun 2017 07:56
by Wilkie
Wel ek het gister baie ver gevorder met "Cheapy " en sal hopelik saturdag hom uitvat na die dyno dag toe...
Ek het sommer die cylinder head ge recon en moet se die motor klink sommer crisp..
Sal vanaand al die nuwe speakers insit en panele terug sit...dan kort ek nog net n antenna vir die radio :lol: :lol:

Re: Cheap handgranade ja of nee

Posted: 19 Jun 2017 11:00
by SJC
Wilkie wrote:
4.5 L met die 4.375 diff ratios
Klink na n goeie kombinasie... :salute:

Re: Cheap handgranade ja of nee

Posted: 25 Oct 2017 09:39
by mvcoller
Dit was in Junie...

So wat nou? Loop altwee al? Vertel bietjie hoe die ding nou gaan asb

Re: Cheap handgranade ja of nee

Posted: 25 Oct 2017 11:11
by Wilkie
mvcoller wrote:Dit was in Junie...

So wat nou? Loop altwee al? Vertel bietjie hoe die ding nou gaan asb
daai 4.5 met die 4.375 ewenaars ry geweldig lekker en hy is alreeds verkoop :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: Cheap handgranade ja of nee

Posted: 28 Jan 2018 10:59
by SJC
Wilkie wrote: 30 Jan 2017 21:38 Ja Alex....
n 4.2
n 4.2td
n 4.5 ..getoor
n 4.8
en ...vh41
Ek moet se die Patrol ,as jy die matte op lig is prestine en die onderstel lyk of dit nog nie modder gesien het nie..net gooie skoonmaak
Wat prys die vh41? is dit n moeilike conversion?

Re: Cheap handgranade ja of nee

Posted: 28 Jan 2018 11:34
by hugejp
That V8 would be very schweeeeet!

:thumbup:

Re: Cheap handgranade ja of nee

Posted: 29 Jan 2018 16:55
by SJC
Nissan VH41 v8 R12500
http://japanauto.co.za

Re: Cheap handgranade ja of nee

Posted: 30 Jan 2018 15:58
by Wilkie
Fanus dit is vrek goedkoop
watter harnas en ecu gaan jy gebruik...????? RRRRRRRRRRR