Page 4 of 9

Re: Cheap handgranade ja of nee

Posted: 13 Feb 2017 16:13
by Wilkie
Ek verkies maar die hand kierrie Alex en ek kry engine en ratkas saam,maar ook rekenaar om n 4.8 engine en 3.0 se ratkas met mekaar te laat werk kan dalk groot kopseer raak
Het vandag nog so bietjie werk gedoen
Ratkas uit
Versneller uit
Agter diff ook uit..
Sal more engine mntg brackets uit sny :helpsign:

Re: Cheap handgranade ja of nee

Posted: 13 Feb 2017 20:31
by SJC
Lyk nou na n lekker projek hierdie :salute:

Re: Cheap handgranade ja of nee

Posted: 13 Feb 2017 22:04
by Wilkie
Dankie Fanus...kyk my gat jikkk om daai Cheapie te maak loop... :surprised: :surprised: :surprised:

Re: Cheap handgranade ja of nee

Posted: 13 Feb 2017 23:31
by Alex Roux
Wilkie wrote:Ek verkies maar die hand kierrie Alex en ek kry engine en ratkas saam,maar ook rekenaar om n 4.8 engine en 3.0 se ratkas met mekaar te laat werk kan dalk groot kopseer raak
So die 3D het 'n autobox in gehad?

Re: Cheap handgranade ja of nee

Posted: 14 Feb 2017 07:30
by Wilkie
ja hy het auto box in GEHAD...en ek het gister als mooi uit gehaal wat betrekkinghet tot die auto.... :lol: :lol:

Re: Cheap handgranade ja of nee

Posted: 16 Feb 2017 15:49
by Wilkie
Dis nou mos n Ratkas... :biggrin: :biggrin: :lol:

Re: Cheap handgranade ja of nee

Posted: 17 Feb 2017 06:02
by Peter Connan
Enige kans dat jy daai ding op 'n skaal kan kry voor jy hom insit?

Re: Cheap handgranade ja of nee

Posted: 17 Feb 2017 06:35
by Wilkie
Jammer Peter.. het hom gister in gesit ...alleen en met n trolley jack en baie @@@@@@@ gebruik :redface: :redface: :redface:
hy is **********swaar

Re: Cheap handgranade ja of nee

Posted: 17 Feb 2017 06:52
by Ds J
Dankie vir die foto's. Hoe meer ek op die forum lees hoe meer hou ek van die Patrol se "lewensfilosofie": kry 'n klomp komponente wat sterk genoeg is om nie te breek nie, en sit 'n enjin by wat die werk met gemak kan doen.

Re: Cheap handgranade ja of nee

Posted: 17 Feb 2017 07:10
by Alex Roux
Peter Connan wrote:Enige kans dat jy daai ding op 'n skaal kan kry voor jy hom insit?
Errol, jy kan dalk nog die autobox weeg wat hy uitgehaal het.