Page 3 of 9

Re: Cheap handgranade ja of nee

Posted: 31 Jan 2017 14:55
by Wilkie
Michael wrote:Ek dink jy moet jou huidige 4.5 turbo/super charge en vir jou n reg 4.2TD bou met hierdie een. Dan het jy een van elk :thumbup:
Dit klink lekker maar dan sit ek met 3groot voertuie :surprised: :surprised: :surprised:
X5 3.0l diesel
4.5 l Patrol
4.2 steroids ......

Re: Cheap handgranade ja of nee

Posted: 31 Jan 2017 15:01
by Wilkie
Alex as dit V8 is dan is dit VH41 ..is baie meer robust en sy alternator sit bo op engine en die starter ook. het ook dubbel rail timing chain met alu tension rails en maak maar 7 kw minder as die vh45..
Ek het klaar n ballpark figure as ek diesel toe wil gaan.... :surprised:

Re: Cheap handgranade ja of nee

Posted: 31 Jan 2017 15:22
by Michael
Ja Errol, om n TD42 te bou is als behalwe cheap......
Voordeel is hy gly in en als pas sonder drama

Re: Cheap handgranade ja of nee

Posted: 31 Jan 2017 15:56
by Wilkie
Michael wrote:Ja Errol, om n TD42 te bou is als behalwe cheap......
Voordeel is hy gly in en als pas sonder drama

Ek hoor jou Michael ek hoor .... :salute: :salute:

Re: Cheap handgranade ja of nee

Posted: 03 Feb 2017 10:09
by Wilkie
Ok dit lyk my so al of die Cheapie n N/A TD42 gaan kry....65%
het hom so vining af gespoel gister

Re: Cheap handgranade ja of nee

Posted: 03 Feb 2017 10:17
by Wilkie
Paar fotos

Re: Cheap handgranade ja of nee

Posted: 11 Feb 2017 20:33
by Wilkie
Ok kerels die Patrol gaan toegerus word met n 4.8lt enjin en hand rat ratkas...
Sal hopelik die enjin en ratkas eers komende week optel en die enjin strip om enjin balansering te laat doen
Sal fotos neem en post soos ek aangaan :salute: :salute:

sal alle uitgawes neer skryf om te sien wat n ombouing werklik kos

Re: Cheap handgranade ja of nee

Posted: 12 Feb 2017 23:57
by Wilkie
Ok so het Cheapie sy staanplek in my garage gevind
Voorste diff getrek en alle bushes en suspension lyk goed...
Het ook die rot huis in die interior fan verwyder :redface: :redface:

Re: Cheap handgranade ja of nee

Posted: 13 Feb 2017 09:02
by Alex Roux
Wilkie wrote:Ok kerels die Patrol gaan toegerus word met n 4.8lt enjin en hand rat ratkas...
Sal hopelik die enjin en ratkas eers komende week optel en die enjin strip om enjin balansering te laat doen
Hi Errol,

Hoekom gebruik jy nie die oorspronklike ratkas nie?

Re: Cheap handgranade ja of nee

Posted: 13 Feb 2017 16:05
by David M
Alex Roux wrote:
Wilkie wrote:Ok kerels die Patrol gaan toegerus word met n 4.8lt enjin en hand rat ratkas...
Sal hopelik die enjin en ratkas eers komende week optel en die enjin strip om enjin balansering te laat doen
Hi Errol,

Hoekom gebruik jy nie die oorspronklike ratkas nie?
Alex makes a good point here. I think the 3.0's gearing is lower than the 4.8 so you may be able to run 35" no problem with the 4.8 in it.