Alex as dit V8 is dan is dit VH41 ..is baie meer robust en sy alternator sit bo op engine en die starter ook. het ook dubbel rail timing chain met alu tension rails en maak maar 7 kw minder as die vh45..
Ek het klaar n ballpark figure as ek diesel toe wil gaan....
Ok kerels die Patrol gaan toegerus word met n 4.8lt enjin en hand rat ratkas...
Sal hopelik die enjin en ratkas eers komende week optel en die enjin strip om enjin balansering te laat doen
Sal fotos neem en post soos ek aangaan
sal alle uitgawes neer skryf om te sien wat n ombouing werklik kos
Ok so het Cheapie sy staanplek in my garage gevind
Voorste diff getrek en alle bushes en suspension lyk goed...
Het ook die rot huis in die interior fan verwyder
Wilkie wrote:Ok kerels die Patrol gaan toegerus word met n 4.8lt enjin en hand rat ratkas...
Sal hopelik die enjin en ratkas eers komende week optel en die enjin strip om enjin balansering te laat doen
Hi Errol,
Hoekom gebruik jy nie die oorspronklike ratkas nie?

Alex makes a good point here. I think the 3.0's gearing is lower than the 4.8 so you may be able to run 35" no problem with the 4.8 in it.
There are still places out there!!!! - Daniel Goz - The "Tapam" movie