Page 2 of 4

Re: Domestic 12V Water Pump

Posted: 01 Jun 2013 22:09
by Jorrie
Oompie
Ek het reeds 'n ventilasie klep in die tenk se prop, maar die water loop nog steeds te stadig.
Iemand het vandag vir my gesĂȘ ek moet 'n wasmasjienpomp van die invertor af loop.
Sal 'n bietjie na die moontlike meriete daarvan kyk. :biggrin:

Re: Domestic 12V Water Pump

Posted: 01 Jun 2013 23:35
by Kagiso II
Gaan 'scrapyard' toe -- soek n ou E36 BMW 320 DIESEL -- kyk onder die passasier sitplek is n silinder [lyk soos n 'coil' van die ou plugs & punte enjins .. so n blinke -- dis daao kar se 'fuel pump'
Installeer hom in jou waterlyn en jy kan vuur blus met daai waterdruk [7 bar] [O-ja, maak net eers op n gewone tenk met effe seepwatertjie skoon tot die diesel flavoer uit is [Moeni meer as R600 vir daai pomp betaal nie anner bedonnerdt hulle my weer as ek vir LOBO nuwe fuel pump moet insit [dis waarmee hy loop :-)

Het jy al gedink aan daai motortjies wat die windskerms skoonspuit ?? hulle druk issi sleg 'ie ??

[k hoef nie te vra of jy gekyk het vir verstopping / obstruksie ni e,,, jy issi so dom 'ie .. vir ARRIES sou ik moe vra .. sommer 3 kere :-0 :biggrin: :doh: ]

Pretoria Caravans .. hulle het daai pompies wat die karavane se storte en krane dryf ???

Re: Domestic 12V Water Pump

Posted: 02 Jun 2013 08:01
by Peter Connan
Oom Mac, ons het al daai petrolpomp-triek probeer. Van hulle werk glad niein water nie, en ander hou nie.

Hulle roes op in water.

Re: Domestic 12V Water Pump

Posted: 02 Jun 2013 10:19
by Jorrie
Oompie
Ek wil die pomp in my drinkwaterlyn gebruik! Wil nie 'n brandweer van my Trollie maak nie. :rolling: :rolling:

Re: Domestic 12V Water Pump

Posted: 02 Jun 2013 10:44
by Tinus lotz
Jorrie ek het n spare kom leen hom en kyk hoe werk dit?

Re: Domestic 12V Water Pump

Posted: 02 Jun 2013 13:29
by Jorrie
Bruin Beer wrote:Jorrie,
How about a pic or two?
Thanks.
Bruin Beer
Riaan en Christo
Hier is 'n paar fotos. :salute:
2 Drawers. Various 12 V supplies and 220V outlet on the left. Fire Ext above. Battery Bolted in. Inverter left of battery. Fridge slide above right drawer. Water outlet right of RH drawer. Whole system bolted down on third seat position.
2 Drawers. Various 12 V supplies and 220V outlet on the left. Fire Ext above. Battery Bolted in. Inverter left of battery. Fridge slide above right drawer. Water outlet right of RH drawer. Whole system bolted down on third seat position.
IMG_5682a.jpg (56.47 KiB) Viewed 5264 times
50 lt Pioneer Plastics water tank behind middel row seats. Front of tank slopes backwards to allow reclining of seats
50 lt Pioneer Plastics water tank behind middel row seats. Front of tank slopes backwards to allow reclining of seats
IMG_5684a.jpg (56.09 KiB) Viewed 5264 times
Water tank and fittings
Water tank and fittings
IMG_5686a.jpg (49.35 KiB) Viewed 5264 times

Re: Domestic 12V Water Pump

Posted: 02 Jun 2013 13:32
by Jorrie
Tinus lotz wrote:Jorrie ek het n spare kom leen hom en kyk hoe werk dit?
Tinus
Dankie ek sal so maak indien ek sukkel, maar dit lyk asof ek gaan regkom.

Re: Domestic 12V Water Pump

Posted: 02 Jun 2013 14:59
by Kagiso II
Peter Connan wrote:Oom Mac, ons het al daai petrolpomp-triek probeer. Van hulle werk glad niein water nie, en ander hou nie.

Hulle roes op in water.
DANKIE P/ter -- daar leer 'k nou weer iets nuuts by :-) Thanx.

Re: Domestic 12V Water Pump

Posted: 02 Jun 2013 17:20
by Tinus lotz
Jorrie daai pomp is groot genoeg om by die prop in te pas dan gaan dit mooi werk as jy die switch aan sit

Re: Domestic 12V Water Pump

Posted: 02 Jun 2013 20:42
by Jorrie
Tinus lotz wrote:Jorrie daai pomp is groot genoeg om by die prop in te pas dan gaan dit mooi werk as jy die switch aan sit
OK Tinus, ek gaan kom kyk. Ek het die wasmasjien pompe bekyk, maar hulle gaan nie werk nie. Dankie.