Page 1 of 13

Projek Yster.

Posted: 01 Apr 2012 15:26
by Tommie
Dag Maats. My Projek YSTER is sterk aan die gang. Die 427 chevy motor is op bestelling :blonde: Ons hoop dat die motor met sy volledige "groceries" hier sal wees. Huidiglik is Yster by Lynx 4x4. Ek het by vriend van my 1998 4.5 Patrol gekoop. Die Patrol was groen gewees. Omdat ek van wit hou,het ek die Patrol wit gespry. My gedagte gang met die motor(427), was dat dt sterk genoeg sal wees om 500Nm torque @1000rpm te lewer. Ek weet net nie of dit moontlik is nie?

Re: Projek Yster.

Posted: 02 Apr 2012 00:29
by Kagiso II
tommie - my bek waaaaaaater sommer

Help net eers vi oompie 427 Chev enjin?? watter een is dit ?? [ek ken die 327 en 350 .. maar ek dom met 427? is dit die 6.2 liter ?

Re: Projek Yster.

Posted: 02 Apr 2012 12:39
by Tommie
Hi Oompie. Nee dt is 7.0lt. Word ingevoer vanaf die States. Sal foto's neem. Behoort so teeneinde April die motor te he. Goeie van my help my met die projek. Ek is maar net n spanner boy.

Re: Projek Yster.

Posted: 02 Apr 2012 19:42
by Tommie
Jammer het bdoel..... Goeie vriend van my help my. Ek help maar net!

Re: Projek Yster.

Posted: 03 Apr 2012 08:21
by firessafari
Eish met die nuwe prys van petrol......Maar ten minste gaan jy die petrol geniet.

Re: Projek Yster.

Posted: 03 Apr 2012 18:30
by Fanie Meyer
Dit klink v my na n lekker projek. Watter Chevy engine presies gaan jy gebruik? Is dit die Gen I of Gen IV? Gaan jy Carburettor of fuel injection gebruik? Hoeveel krag en torque beoog jy om te kry?

n 427 Chevy is 7000cc dit is huge!!!!! :woo:

Ek hoop die ratkas hou?!? Ha Ha

Re: Projek Yster.

Posted: 03 Apr 2012 19:20
by Tommie
Hi Fannie, dt is hoekom ek Patrol gekies het. Hulle drive train kan jy nie klop ni. :blonde: ons gaan brandstof inspuiting gaan. Faan ons gaan 340kw, en 700Nm torque kry. Ek glo dat as ek mooi ry,dan moet alles hou. So nou en dan wil mens maar die lepel trap. Wat petrol verbruik aan betref gaan hy geensins swaarder wees as 4.8 wees nie. Ek weet as ek met my 4.8grx gesleep het, het ek tot 3.8 km/lt gekry. Nou gaan ek beter doen as dt. Die motor wat ingevoer word is splinter nuut. Sal vir jou moet uitvind watter generasie motor dt is. Wat Thys wel vir my gese het is dat dit "groen" motor is. Thys is my vriend wat al die dinge doen. Hy het intense studie gedoen, na al die goed. Is vol selfvertroue dat dt gaan werk,my 4.5 efi motor sal een vani dae beskikbaar wees,indien iemand belangstel.

Re: Projek Yster.

Posted: 03 Apr 2012 19:25
by Tommie
Het vandag ook gehoor dat YSTER se agterste bumper ook klaar is. Die voorste 1 gaan nog rukkie vat. Ek ry donderdag ogend om hom te gaan haal. Jis die opgewondenheid raak nou ernstig groot. :lol:

Re: Projek Yster.

Posted: 03 Apr 2012 19:29
by Tommie
Fannie dt is Gen1 motor.

Re: Projek Yster.

Posted: 03 Apr 2012 19:33
by Fanie Meyer
Watter heads en cam gebruik jy, want jy het n ordentlike stel cylinder heads en cam shaft nodig vir 340 + Kw?

:think: