Projek Yster.

Vehicle modifications/repairs/rebuilds
Post Reply
User avatar
Peter Connan
Moderator
Posts: 6017
Joined: 10 Sep 2010 07:21
Full Name: Peter Connan
Nickname: Piet
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 1068 times
Been thanked: 986 times

Re: Projek Yster.

Post by Peter Connan »

Van die materiale help baie vir hitte Tommie.

Ek kan nou nie onthou wat julle alles gedoen het nie, maar as die ratkas op dieselfde plek gebly het, kan die enjin mos nie 'n vibrasie in die agterste propshaft veroorsaak nie?
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
Tommie
Senior Member
Senior Member
Posts: 303
Joined: 27 Dec 2011 18:51
Full Name: Tommie Watkins
Nickname: Tommie
Home Town: Centurion
Current 4x4: Patrol 4.8 GRX
Home Language: Afr
Been thanked: 29 times

Re: Projek Yster.

Post by Tommie »

Peter.

Nee die ratkas het met die nuwe motor 100mm voorentoe geskuif. Ons gaan Yster volg week na Spartan neem om die probleem te sort.

Sukkel nogsteeds om iemand te kry wat kan help om die snorkel en air intake bymekaar uit te kry. Clive Willmot is te besig. Het enige iemand nog kennisse wat sal kan help met dit. Die persoon moet pyp werk en omvouings kan doen.
User avatar
Alex Roux
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 2629
Joined: 11 Jul 2011 10:54
Full Name: Alexander Roux
Nickname: Calculator
Home Town: Johannesburg
Current 4x4: 2004 GU 3TDi (Lexus) - aka "Witblits" (sold)
2005: GU TD42 - aka "Masewa"
1996: GQ TB48 conversion - aka "Skilpad"
1993: GQ SWB TB42 - aka "Shortie"
1985: MQ Patrol (Safari) SD33 - aka "Toro"
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 49 times
Been thanked: 241 times

Re: Projek Yster.

Post by Alex Roux »

Skakel Ben van BG Autofit.
Hy ken ook Patrols baie goed.

nulagdrie ses7nege 499ag
Skilpad, Shortie, Toro & Masewa
Tommie
Senior Member
Senior Member
Posts: 303
Joined: 27 Dec 2011 18:51
Full Name: Tommie Watkins
Nickname: Tommie
Home Town: Centurion
Current 4x4: Patrol 4.8 GRX
Home Language: Afr
Been thanked: 29 times

Re: Projek Yster.

Post by Tommie »

Dankie Alex. Ek sal hom bel.
martyn
Senior Member
Senior Member
Posts: 359
Joined: 10 Oct 2011 14:20
Full Name: Charles Fry
Nickname: Charlie
Home Town: Robertson
Current 4x4: Patrol 4.5
Home Language: English
Location: Robertson
Has thanked: 83 times
Been thanked: 41 times

Re: Projek Yster.

Post by martyn »

Hi Tommie. Try a guy by the name of Rod Pitter, I cannt remember his companys name but he is a genius when it comes to stainless steel welding fabrication. He has done the welded sculpture for the Stainless Steel Association of S.A.. When I get some spare money Im going to ask him to manufacture some parts for me. His cell no. is 0837276694 his office no is0114776500 his workshop is in Maraisburg in Joburg if Im not misstaken the buisness is called Designe Studio. Tell him Charlie sugested you go to him (dont know if that will help, maybe he will charge you double :think: ) I worked for him some years ago and still chat to him now and then.
Diem Dulcem Habes
Have a good day
User avatar
Peter Connan
Moderator
Posts: 6017
Joined: 10 Sep 2010 07:21
Full Name: Peter Connan
Nickname: Piet
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 1068 times
Been thanked: 986 times

Re: Projek Yster.

Post by Peter Connan »

Tommie, ek hoop nie ek se nou goed wat jy klaar weet nie, maar 'n Universal joint wat om 'n hoek loop, se uitaalspoed is nie diese;fde as sy inlaatspoed nie, dit ossileer. Die twee U-Joints op die dryfas moet presies in lyn wees, en indien hulle presies dieselfde hoek vorm, sal die uitlaatspoed van die as dan konstant wees, maar indien die twee hoeke nie presies dieselfde is nie, sal die uitlaatspoed ossileer.

As julle die ratkas geskuif het (in hoogte of in lengte) sonder om sy hoek of die hoek van die agteras te verander, het julle dan die twee U-joints se hoeke verander, maar of dit genoeg is om te voel, dit weet ek nie.

Maak dus eerstens seker dat die twee U-joints presies in lyn is op die as (sit hom op 'n plat tafel neer en maak seker dat die knoppe altwee gelyk le).

As jou vierde poging om dit te laat balanseer ook nie die probleem oplos nie, stel ek voor jy laat maak 'n stel verstelbare boonste beheerarms, en kyk of jy die vibrasie kan uit-tune deur hulle lengte te stel.
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
Tommie
Senior Member
Senior Member
Posts: 303
Joined: 27 Dec 2011 18:51
Full Name: Tommie Watkins
Nickname: Tommie
Home Town: Centurion
Current 4x4: Patrol 4.8 GRX
Home Language: Afr
Been thanked: 29 times

Re: Projek Yster.

Post by Tommie »

Maats.

Ons is nou feitlik klaar met Yster, en het hom al n slag getoets op die duine in die Noordkaap. Soos my vriend Thys gese het, en ek haal hom aan....... Die Koninging van Engeland kan maar wag, hier kom die duine temmer van die Noordkaap, natuurlik was dit nie die presiese woorde nie, aangesien die n familie forum is kan eke ongelukkig nie die presiese woorde gebruik nie.

Ons het by Waterford gaan ry, dit is n roete, naby aan Boegoeberg dam. Die Kalahari seekoeiebaard roete is ook naby aan hom. Die rede vir die spesifieke roete is dat daar sekere duin is wat nog net 4 voertuie sedert 2004 kon uit ry. Ek het toevalig die een hillux met lexus motor gesien op youtube hom uit ry, julle kan gaan kyk by "boegoeberg 4x4. Dan was daar nog n Navara 4.0lt en Fortuner 4.0lt ook wat ek van weet wat ook daar uit is. Die verskil is dat hulle almal n aanloop kon he en ten die tyd wat hulle by die voet van die duin was het hulle spoed van 130km/h al gery. Die duin was so lelik uitgery toe ons daar aankom dat ek basies 40meter gehad het om te kan versnel. My vorige ondervinding met die spesifieke duin, en ek was al 15 keer daar, onder andere met my 4.8 grx en 4.5, was dat "low range" die beste werk.

Natuurlik het ek dit ook so probeer die eerste keer, maar daar was net teveel krag, het terug gery, en 1ste "high range" geselkteer, die 427 se keel oop getrap, en ons het hom uit gevlieg, as daai duin nog 20 meter langer was sou eke hom ook uit gery het, soveel momentum het ons gehad.

So die toets is geslaag, ons moes wel weer paar veranderings doen, een van hulle was om die motor met 60mm te lig. En Peter hier was ons probleem toe met die vibrasie om die "propshaft". Vandat ons him gelig het, is die vibrasie ook weg.

Maats baja dankie vir julle belangstelling en raad, ek hoop om gou by n byeenkoms die baba van ons op skou te stel. Ek moet ook se dat ons bekommerd was dat die "double pumper " holley carb n probleem sou wees, maar dit was nie. Yster het nie eenkeer gevrek nie. Eke is in sewende hemel, en baie dankbaar dat die projek amper klaar is.

Groete
User avatar
Alex Roux
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 2629
Joined: 11 Jul 2011 10:54
Full Name: Alexander Roux
Nickname: Calculator
Home Town: Johannesburg
Current 4x4: 2004 GU 3TDi (Lexus) - aka "Witblits" (sold)
2005: GU TD42 - aka "Masewa"
1996: GQ TB48 conversion - aka "Skilpad"
1993: GQ SWB TB42 - aka "Shortie"
1985: MQ Patrol (Safari) SD33 - aka "Toro"
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 49 times
Been thanked: 241 times

Re: Projek Yster.

Post by Alex Roux »

Hi Tommie

Wat se soort lift was die 60mm?
Skies dat ek so nuuskierig is!:
Wat se spoed was maksimum op die duin, en wat se rat het jy die topspoed gery.
Moes jy weer van rat laer gaan voor jy bo uit is?

Laat weet tog vroeg genoeg wanneer jy in Gauteng omgewing is vir 'n roete
Skilpad, Shortie, Toro & Masewa
Tommie
Senior Member
Senior Member
Posts: 303
Joined: 27 Dec 2011 18:51
Full Name: Tommie Watkins
Nickname: Tommie
Home Town: Centurion
Current 4x4: Patrol 4.8 GRX
Home Language: Afr
Been thanked: 29 times

Re: Projek Yster.

Post by Tommie »

Alex.

Jong ek koni kyk watse spoed ek was nie.,ek was in 1ste high range. Die konsentrasie was net te groot.,weet nie wat die hoogste spoed is wat ek in high range 1ste kan ry nie. Op die video van yuotube het die hillux terug geruil na ander rat. Dit is tjm se 75mm lift.

Gaan beslis jou laat weet waneer ek by die huis is. Ek behoort die naweek van die 23ste Maart by die huis tewees. Het wel troue aan die Saterdag, maar is vry die Sondag. Ek weet dat Sondae jou nie pas nie, maar as ons miskien daardie Sondag middag iewrs vinnig kan gaan ry sal ek dit waardeer.

Jy nie naskuurig nie, dit goed dat jy die vrae vra.

Groete
User avatar
Peter Connan
Moderator
Posts: 6017
Joined: 10 Sep 2010 07:21
Full Name: Peter Connan
Nickname: Piet
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 1068 times
Been thanked: 986 times

Re: Projek Yster.

Post by Peter Connan »

Tommie, ek is baie bly vir jou.

Nou wanneer kan ek Yster se ysters kom aflaai?
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
Post Reply

Return to “16. DIY Projects”

Who is online

Users browsing this forum: Ahrefs [Bot] and 39 guests