Page 2 of 3

Re: Forum Sticker

Posted: 01 Aug 2018 19:42
by Tinus lotz
Every one that needs stickers pm me your adres and i will get them to you please state if you want white or clear

Re: Forum Sticker

Posted: 01 Aug 2018 22:26
by mvcoller
Tinus,

Ek soek een asb, maar ek weet nie hoe hulle lyk nie, so ek kan nie vir jou vertel watter kleur ek soek nie.

Is dit die een bo-aan hierdie bladsy, Afrika met PATROL daarin geskryf en in silwer/grys?

Omdat my voertuig silwer is, sal ek dalk 'n witte soek, wat dink jy?

Dankie

Ek PM jou my adres

Re: Forum Sticker

Posted: 02 Aug 2018 09:27
by Pieter B
Jy moet vir my ook een saamvat rivier toe asb. Tinus. Ek sal sommer Malcolm s'n ook vat. Ons sal reel om by mekaar uit te kom

Re: Forum Sticker

Posted: 19 Apr 2019 18:57
by Sweetlips
Tinus lotz wrote: 01 Aug 2018 19:42 Every one that needs stickers pm me your adres and i will get them to you please state if you want white or clear
Tinus do you still have stickers?

Re: Forum Sticker

Posted: 19 Apr 2019 19:49
by Tinus lotz
😃stuur saam seats Dude

Re: Forum Sticker

Posted: 30 Jun 2021 00:07
by SJC
Tinus het jy nog stickers?

Re: Forum Sticker

Posted: 30 Jun 2021 03:07
by Tinus lotz
Dink so sal loer laat weet jou

Re: Forum Sticker

Posted: 30 Jun 2021 05:49
by JohnBoyZA
Ek het n nuwe batch laat maak, laat net weet ... sal vir jou n klomp ook stuur Tinus, oor so 10 dae terug van Ivoorkus

Re: Forum Sticker

Posted: 30 Jun 2021 09:03
by King Caractacus
JohnBoyZA wrote: 30 Jun 2021 05:49 Ek het n nuwe batch laat maak, laat net weet ... sal vir jou n klomp ook stuur Tinus, oor so 10 dae terug van Ivoorkus
please bring some on the river trip Tinus

Re: Forum Sticker

Posted: 01 Jul 2021 10:35
by hugejp
Can we get these at Goerapan please!

:pray: