Page 1 of 1

Dankies!!

Posted: 11 Nov 2017 16:04
by Patrol At
Tinus Lotz, David Marais, Graham en Venessa Cummings.

Baie dankie vir julle hulp om my Patrol 4.5 se "Timing" uit te sorteer.
David, baie dankie vir jou tyd, geduld en raad. Ek weet nou wie om te bel as ek sukkel.
Tinus dankie vir die verwysings. Graham dankie vir julle flink diens. :salute:

O ja, David het 'n Kalahari klong laat kar probleme verduidelik in Engels... :think:

GROOT DANKIE... Sien julle op Goerapan!