Page 2 of 13

Re: hoeveel km het patrol op?

Posted: 11 Apr 2014 09:51
by Kagiso II
is upsetting .. ik skryf n hele post -- en dan verdwyn hy in die niet .. :doh: :doh: :doh: :doh: :oldtimer:


LOBO is n 1981 Datsun Safari met 1,302,000 ++ Km op - sy enjin onlangs vir 2e keer gedoen [VANDERLINDE] n hy het fuel injection wat ik laat opsit het.
Bikki geroes, maar boetaaaaaaaaaaa, hy skop nog serijasssss gat assit kom by bergklim en sand.

Re: hoeveel km het patrol op?

Posted: 11 Apr 2014 10:16
by RyC
Kagiso II wrote:is upsetting .. ik skryf n hele post -- en dan verdwyn hy in die niet .. :doh: :doh: :doh: :doh: :oldtimer:


LOBO is n 1981 Datsun Safari met 1,302,000 ++ Km op - sy enjin onlangs vir 2e keer gedoen [VANDERLINDE] n hy het fuel injection wat ik laat opsit het.
Bikki geroes, maar boetaaaaaaaaaaa, hy skop nog serijasssss gat assit kom by bergklim en sand.

:rockon: :rockon: :rockon:

Re: hoeveel km het patrol op?

Posted: 12 Apr 2014 07:01
by Jorrie
My Trollie is 'n 1998 4.5 met 232 000 km op. Dink ek is die derde eienaar.

Re: hoeveel km het patrol op?

Posted: 13 Apr 2014 11:39
by Herrie
My 1999 Patrol 4500e GRX het 330000km en ek is die 4de eienaar.

My 1983 Safari het 326000km en ek is die 3de eienaar van 1992 toe ek hom gekoop het.

Re: hoeveel km het patrol op?

Posted: 14 Apr 2014 22:58
by ChristoSlang
Chuck Norris is 'n 1998 Y61 stasiewa met 'n TD42 diesel-enjin en het nou so effens meer as 280 000km ver gereis.

Ek is verseker nie sy eerste eienaar nie, en ek kan sien hy het op 'n stadium in die Vrystaat ook gebly...

Re: hoeveel km het patrol op?

Posted: 16 Apr 2014 20:35
by Dungbeetle
2000 GL 4.2D
683 000 km

Ja soveel

Re: hoeveel km het patrol op?

Posted: 16 Apr 2014 21:58
by Zantus
2001 4.5 GU - 285000km
1990 4.2D GQ - 350000km

Re: hoeveel km het patrol op?

Posted: 08 Nov 2014 08:28
by Dungbeetle
My 2000 4.2D Patrollie het nou 711 200 km

Re: hoeveel km het patrol op?

Posted: 08 Nov 2014 12:27
by Herrie
Hy doen seker so goed omdat hy nie 'n turbo het nie!!

Re: hoeveel km het patrol op?

Posted: 27 Nov 2015 09:38
by Dungbeetle
OK ek en my Patrollie 4.2D(onkey) nou by 759300km

ja 3/4 miljoen......