Page 6 of 6

Re: Dunlop MT

Posted: 13 Apr 2018 15:01
by Rudolph
Peter, watter grote band het jy toe gekry?

Re: Dunlop MT

Posted: 14 Apr 2018 07:53
by Peter Connan
255/85R16 Rudolph.

En ek dink dis die grote wat die meeste van die veldryvermoe veroorsaak. Nou en groot (wel, darem 33"). Sou graag sulke wydte 35" opsit, maar daarvoor sou ek verseker die kar meer moet lig en laer ratverhoudings opsit...

Re: Dunlop MT

Posted: 14 Apr 2018 19:53
by SJC
Ja ek moet sê, ek mis my mt2's. (ook 255/85r16)
Behalwe vir die lae myle wat myne vir my gegee het, was dit seker die beste bande (t.o.v. traksie offroad) wat ek nog gehad het)...

Re: Dunlop MT

Posted: 16 Apr 2018 12:53
by FordGuy
SJC wrote: ↑13 Apr 2018 07:18
FordGuy wrote: ↑10 Jan 2018 19:04 Ek ry dunlop nou vir die laaste jaar. Ek het die maxxis 764 op my bakkie gehad en dit afgehaal en weg gegee want daardie tyre is so los op die pad , Toe kry ek van Dunlop af n stel MT2, ek het vandag 1 af hulle probeer stukke. Ry maar kan nie. Moet se traction op die pad is baie meer was wat ek met maxxis gehad het. Ek nie n dunlop van nie maar kan se as ek moet koop sal ek hulle koop. Ek so bietjie meer as 10k km gedoen en daar is geen bewys van ware nie. Ja my bakkie weeg seker nie wat n patrol weeg nie.

Dis maar met my 2 sent en ja hulle raas nie so baie soos ander MT nie.
Kan jy goeie pryse op dunlops kry?
se my die size en ek kan kyk wat ek kan doen, belowe niks.

Re: Dunlop MT

Posted: 18 Jul 2022 19:22
by SJC
Peter Connan wrote: ↑14 Apr 2018 07:53 255/85R16 Rudolph.

En ek dink dis die grote wat die meeste van die veldryvermoe veroorsaak. Nou en groot (wel, darem 33"). Sou graag sulke wydte 35" opsit, maar daarvoor sou ek verseker die kar meer moet lig en laer ratverhoudings opsit...
Hoeveel kilos het jou dunlops jou toe gegee?

Re: Dunlop MT

Posted: 19 Jul 2022 05:17
by Peter Connan
So 75k.