Page 2 of 2

Re: Nuwe 285/75/16 s

Posted: 30 Apr 2017 10:08
by Herrie
Hi, ek het nou Vrydag 5 van hierdie nuwe bande - WINDFORCE - op my Patrol laat sit en dit is ook 285/75R16! :thumbup:

Re: Nuwe 285/75/16 s

Posted: 30 Apr 2017 13:29
by georgeb
Herrie wrote:Hi, ek het nou Vrydag 5 van hierdie nuwe bande - WINDFORCE - op my Patrol laat sit en dit is ook 285/75R16! :thumbup:
Dagsê Kobus

Wat het jy betaal - dit is mos altyd die "million dollar question"? Wat is die side wall spec's in terme van "ply's" 2 of 3 of wat?

Re: Nuwe 285/75/16 s

Posted: 30 Apr 2017 13:44
by Herrie
Die bande kos R2690-00 vir een en kom van Japan af en in Japan word die Patrols ook gebou.

Re: Nuwe 285/75/16 s

Posted: 01 May 2017 13:43
by Herrie
Hier is my Patrol - Ungili.

Re: Nuwe 285/75/16 s

Posted: 01 May 2017 15:40
by georgeb
Herrie wrote:Hier is my Patrol - Ungili.
Lyk sommer spoggerig met die nuwe rubber!

Re: Nuwe 285/75/16 s

Posted: 07 May 2017 14:58
by graham1
I got my new bfgs fitted on Saturday as well now. A big thank you to Tinus for organizing.
Man these KO2s are good looking tyres! Really happy to be back on bfgs again!

Re: Nuwe 285/75/16 s

Posted: 07 May 2017 19:58
by SJC
How much did you end up paying for the ko2's? (285/75r16?)

Re: Nuwe 285/75/16 s

Posted: 08 May 2017 09:54
by Tinus lotz
Hulle kos no 3350 n takkie as ek dit nie mis het nie maar dis 285 75 16 nie daai maries nie ne :lol:

Re: Nuwe 285/75/16 s

Posted: 11 May 2017 13:08
by graham1
SJC wrote:How much did you end up paying for the ko2's? (285/75r16?)
Hey, sorry for not replying, didnt see this! But I see Tinus answered already.

Heres what she looks like now:
test.jpg
test.jpg (935.6 KiB) Viewed 6614 times