Page 1 of 2

Nuwe 285/75/16 s

Posted: 29 Apr 2017 11:42
by georgeb
Nou ja, hier gaan ons, alles Tinus se skuld.. :lol: ..

Moet wees 16 en nie 76...

Re: Nuwe 285/75/76's

Posted: 29 Apr 2017 12:05
by georgeb
Amper klaar...

Re: Nuwe 285/75/76's

Posted: 29 Apr 2017 12:21
by SJC
Daar is darem maar min dinge in die lewe wat so lekker is, as om nuwe bande op n kar te sit.. :thumbup:

Re: Nuwe 285/75/76's

Posted: 29 Apr 2017 15:17
by Tinus lotz
Nice een George.....daai tekkies ga jou baie km se diens gee :salute: :salute:

Re: Nuwe 285/75/76's

Posted: 29 Apr 2017 16:38
by georgeb
So rol ons nou...

Re: Nuwe 285/75/76's

Posted: 29 Apr 2017 17:56
by iandvl
Mooi George. Dit lyk maar goed. :salute: :salute:

Re: Nuwe 285/75/76's

Posted: 29 Apr 2017 18:11
by Herrie
:thumbup: :thumbup:

Re: Nuwe 285/75/76's

Posted: 29 Apr 2017 20:34
by Jorrie
George

Mis ek iets 285/75/76 vs 285/75/16 or 285/75/17?

Ek verstaan nie nie mooi die 76 nie.

Ieder geval dink ek jy het die regte besluit geneem. My 285/75/16 Cooper ST MTs het nou so 50 000 km op en begin wys ernstige "wear 'n tear". Ek het beter kms van hulle verwag.

Ek oorweeg ernstig om na die nuwe BFG ATs oor te gaan.

Re: Nuwe 285/75/76's

Posted: 30 Apr 2017 08:45
by georgeb
Jorrie wrote:George
Mis ek iets 285/75/76 vs 285/75/16 or 285/75/17? Ek verstaan nie nie mooi die 76 nie.
Môre Jorrie - nee man, "finger trouble" gewees. Soos daar by my eerste post gesê.

Jorrie wrote:Ek oorweeg ernstig om na die nuwe BFG ATs oor te gaan.
Ek moet eerlik wees, ek was nooit 'n BFG fan nie - volgens my te hard gewees om mee te ry en te duur. Dit is nog baie, baie early days met die KO2's op, so ek gaan nie nou uitsprake maak nie. Wat wel waar is, gister nadat ons die bande opgesit is en 'n ent terug huistoe gery het, maak Marietjie die opmerking dat dit voel of ons 'n nuwe kar ry, so sag loop die kar met die BFG's. Ook, prysgewys, die BFG's was strate goedkoper as bv General MT's en Cooper ST Maxx.

@Pieter Botha - lyk my ek nou "convert"....haha...

Re: Nuwe 285/75/76's

Posted: 30 Apr 2017 08:55
by SJC
Jorrie wrote:George

Mis ek iets 285/75/76 vs 285/75/16 or 285/75/17?

Ek verstaan nie nie mooi die 76 nie.

Ieder geval dink ek jy het die regte besluit geneem. My 285/75/16 Cooper ST MTs het nou so 50 000 km op en begin wys ernstige "wear 'n tear". Ek het beter kms van hulle verwag.
Cooper st maxx en stt pro word net gewaarborg vir 50k kms.
watse km's kry mense met bfg mud terrains (km2)? weet die ko2's gee baie goeie km's.

https://www.coopertyres.co.za/Uploads/W ... -TABLE.jpg