Poll: 30mm spacers..

Remove rear spacers or add front spacers?

1. Remove 30mm spacers from back wheels. Leave sway bars disconnected.
3
33%
2. Install 30mm spacers on front wheels. Leave sway bars disconnected.
1
11%
3. Remove 30mm spacers from back wheels. Re-fit sway bars.
4
44%
4. Install 30mm spacers on front wheels. Re-fit sway bars.
1
11%
 
Total votes: 9

User avatar
SJC
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 3201
Joined: 23 Nov 2014 14:20
Full Name: SJC
Nickname: Fanus
Home Town: Nelspruit
Current 4x4: 4.2 GQ (TB42)
Home Language: Afrikaans/English
Has thanked: 199 times
Been thanked: 173 times

Re: Poll: 30mm spacers..

Post by SJC »

Het gou een van die spacers af gehaal.....toe ontdek ek dat die spacers se studs 'n 1.5 thread het. M.a.w indien ek die spacers verwyder gaan ek nuwe wheelnuts moet koop. :redface: :doh:
1996 Nissan Patrol 4.2 SGL
User avatar
Peter Connan
Moderator
Posts: 6017
Joined: 10 Sep 2010 07:21
Full Name: Peter Connan
Nickname: Piet
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 1067 times
Been thanked: 987 times

Re: Poll: 30mm spacers..

Post by Peter Connan »

JoshJ wrote:
Ek gebruik my kar vir als. En soos hy is kan ek trails ry. En opad huistoe nog coners kap soos shumi :lol:
Ek waggel nie huis toe nie. En niemand in my kar het motion sickness pille nodig om saam te ry nie. Ek slag nie af vir draaie nie..... So ek kani die obsessie met al die extreme goed verstaan nie. Kyk vir Christo boegman. Sy kar is std buiten vir sy tyres. En ry oraals....
Josh, as ons weer 'n ernstige roete ry, moet jy bietjie my kar vat. Jy sal nie glo hoeveel gemakliker hy ry met alles los nie.

Ek belowe jou ek slack nie buitengewoon vir draaie af nie. Kyk maar na die tye op die Bapsfontein Derby...

Fanus, vir die gebruike wat jy genoem het, maak dit bitter min saak wat jy doen nie. Op los of afhaal gaan bitter min impak op jou lewe he nie.
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
User avatar
SJC
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 3201
Joined: 23 Nov 2014 14:20
Full Name: SJC
Nickname: Fanus
Home Town: Nelspruit
Current 4x4: 4.2 GQ (TB42)
Home Language: Afrikaans/English
Has thanked: 199 times
Been thanked: 173 times

Re: Poll: 30mm spacers..

Post by SJC »

Dit is seker so. :thumbup:
Die enigste rede hoekom my sway bars agter af is, is omdat die een bracket gebreek het...
1996 Nissan Patrol 4.2 SGL
User avatar
Alex Roux
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 2629
Joined: 11 Jul 2011 10:54
Full Name: Alexander Roux
Nickname: Calculator
Home Town: Johannesburg
Current 4x4: 2004 GU 3TDi (Lexus) - aka "Witblits" (sold)
2005: GU TD42 - aka "Masewa"
1996: GQ TB48 conversion - aka "Skilpad"
1993: GQ SWB TB42 - aka "Shortie"
1985: MQ Patrol (Safari) SD33 - aka "Toro"
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 49 times
Been thanked: 241 times

Re: Poll: 30mm spacers..

Post by Alex Roux »

JoshJ wrote:Ek waggel nie huis toe nie. En niemand in my kar het motion sickness pille nodig om saam te ry nie. Ek slag nie af vir draaie nie..... So ek kani die obsessie met al die extreme goed verstaan nie. Kyk vir Christo boegman. Sy kar is std buiten vir sy tyres. En ry oraals....
Peter Connan wrote: Josh, as ons weer 'n ernstige roete ry, moet jy bietjie my kar vat. Jy sal nie glo hoeveel gemakliker hy ry met alles los nie.
Fanus, vir die gebruike wat jy genoem het, maak dit bitter min saak wat jy doen nie. Op los of afhaal gaan bitter min impak op jou lewe he nie.
Flex is like power
Once have some of it, you want more.
Then you can never really get enough of it.
Yet, you do not necessarily need it. Or, if you lack it, you can compensate for it.

In my geval het ek nou seker oor as genoeg flex, en dis lekker om te he.
Nie net flex nie, maar ook die spasie vir die wiele om in die modderskerms in te beweeg.
Maar my hoogte maak my kar bietjie waggel op corners.
So ek (met Piet se hulp) werk nog aan 'n oplossing om die corners op die pad so bietjie beter te kan 'kap', en my gesin nie die naar word pilletjies hoef te drink nie.

As jy alles wil doen met jou kar, dan moet mens maar kompenseer.
Skilpad, Shortie, Toro & Masewa
User avatar
SJC
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 3201
Joined: 23 Nov 2014 14:20
Full Name: SJC
Nickname: Fanus
Home Town: Nelspruit
Current 4x4: 4.2 GQ (TB42)
Home Language: Afrikaans/English
Has thanked: 199 times
Been thanked: 173 times

Re: Poll: 30mm spacers..

Post by SJC »

Hidden Content
This board requires you to be registered and logged-in to view hidden content.
1996 Nissan Patrol 4.2 SGL
User avatar
SJC
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 3201
Joined: 23 Nov 2014 14:20
Full Name: SJC
Nickname: Fanus
Home Town: Nelspruit
Current 4x4: 4.2 GQ (TB42)
Home Language: Afrikaans/English
Has thanked: 199 times
Been thanked: 173 times

Re: Poll: 30mm spacers..

Post by SJC »

Toe die bakkie se 6.5jj rims op die 4.5 was, moes ek die 30mm spacers op sit om te verhoed dat die bande skuur.
Die patrol 6.5jj rims sit baie na aan die chasis agv die offset. Nie seker of dit 00 of postief is nie.
Het nuwe studs vir die spacers gekoop met korrekte draad.
Ek het die spacers maar opgelos. (Tans is daar 255/85r16's op n 7j rim met 00 ofset).

Ivm die teorie dat spacers die bearings en cv's nadeelig gaan beinvloed:
Ek reken 255/85 bande met n 6.5 of 7" rim met n positief of 00 ofset op 30mm spacers gaan nie meer nadelig (inteendeel miskien minder) wees as 285 - 315 bree bande op n 10j rim met n negatiewe offset..aangesien 10j of ook 8j rims met negatiewe offset verder gaan uitsteek. En daai bree bande is ook swaarder en het meer rol weerstand. :mytwocents:
1996 Nissan Patrol 4.2 SGL
Post Reply

Return to “14. Rims & Tyres”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 14 guests