Peter Connan wrote:Voor ek stem moet jy seblief vir my die volgende vrae antwoord:
1) Waarvoor gebruik jy die kar? Net toer, of wil jy roetes ook met hom ry?
2) Het jy 'n dakrak, of beoog jy om een te kry? (kan nie nou onthou nie, jammer)
Daai is baie goeie vrae Peter. En beinvloed alle besluite wat jy neem op jou kar. Ek dink vir n all rounder het almal al gesien dat 33duim bande met n 2" suspention en vas gemaakte swaybars n patrol kan vat waar party droom om te ry. En dis n veilige setup vir alle gebruik.
Ek gebruik my kar vir als. En soos hy is kan ek trails ry. En opad huistoe nog coners kap soos shumi
Ek waggel nie huis toe nie. En niemand in my kar het motion sickness pille nodig om saam te ry nie. Ek slag nie af vir draaie nie..... So ek kani die obsessie met al die extreme goed verstaan nie. Kyk vir Christo boegman. Sy kar is std buiten vir sy tyres. En ry oraals....