Page 8 of 11
Re: Tyre swap..balancing, etc... (255/85r16)
Posted: 11 Oct 2016 07:06
by Herrie
Hoeveel kos die Dunlop bande? Hy lyk goed.
Re: Tyre swap..balancing, etc... (255/85r16)
Posted: 11 Oct 2016 07:30
by SJC
Dit was so R2300 per band (insluitende balansering, wheel alignment, etc).
Die coopers is 32.8", die dunlops reken ek is ten minste 33.3".
Re: Tyre swap..balancing, etc... (255/85r16)
Posted: 11 Oct 2016 19:44
by JoshJ
Fanus daai rooi patrol van jou lyk mooi! Sal like om hom bietjie in lewende lywe te sien.
Re: Tyre swap..balancing, etc... (255/85r16)
Posted: 11 Oct 2016 20:37
by SJC
JoshJ wrote:Fanus daai rooi patrol van jou lyk mooi! Sal like om hom bietjie in lewende lywe te sien.
Dankie
Re: Tyre swap..balancing, etc... (255/85r16)
Posted: 14 Oct 2016 23:14
by SJC
Watch this space...
(Ps. Moes net eers kyk of hulle pas)...
Re: Tyre swap.... (255/85r16)
Posted: 15 Oct 2016 14:51
by SJC
mat black, looks a bit shiny cause paint is still wet...
Re: Tyre swap.... (255/85r16)
Posted: 15 Oct 2016 16:07
by Wilkie
Nou watter bande gaan jy daarop sit
Rims lyk goed
Re: Tyre swap.... (255/85r16)
Posted: 15 Oct 2016 21:15
by SJC
Die coopers..
En dan moet hulle terug op die 4.5.
Die dunlops moet weer bakkie toe..
Re: Tyre swap.... (255/85r16)
Posted: 16 Oct 2016 07:54
by Tinus lotz
Mooi Fanus hoop jy kry hulle gebalanseer ....nou die dag 3 stelle by barend gesien en kon nie een stel kry wat nie krom was nie . Aline het glo issues gehad
Re: Tyre swap.... (255/85r16)
Posted: 17 Oct 2016 14:44
by FordGuy
ja nee sterkte my aline 17 inch ook gebuig 2 van die 4 en aline wil net een replace want ander ene het krappies op van die river trip