Page 1 of 1

At idle AC on: vibration / AC off all good

Posted: 15 Nov 2018 15:01
by EFH
2000 4.2D Patrol

Quick question. I have noticed vibration at idle with the AC on but when you switch it off vibration is gone. I have had engine mounts replaced as they where done. Any ideas?

Vinnige vraag. Ek voel vibrasie op idle as die AC aan is maar as dit af is dood stil. Ek het reeds die engine mounts vervang. Enige voorstelle? Dis nie 'n major issue nie, net genoeg om te irriteer.

Re: At idle AC on: vibration / AC off all good

Posted: 15 Nov 2018 15:18
by SCUBA Patrol
Owrd die Aircon op sy eie band aangedryf op die 4.2? Indien wel kan die band dalk kapoet wees? Of daar is 'n laer wat besig is om te gaan in die versorgerpomp wat aandui dat hy oppad uit is?

Re: At idle AC on: vibration / AC off all good

Posted: 15 Nov 2018 15:34
by EFH
Ek het nou die radiator laat vervang en die viscous fan clutch se olie vervang, so ek glo die belt is fine, maar soos jy sê die bearing kan seker oppad wees. Sal maar dop hou

Re: At idle AC on: vibration / AC off all good

Posted: 15 Nov 2018 15:57
by SCUBA Patrol
Check al die mounting boute van die tensioner, pomp ens.

Re: At idle AC on: vibration / AC off all good

Posted: 15 Nov 2018 16:04
by EFH
Ek doen so!

Re: At idle AC on: vibration / AC off all good

Posted: 15 Nov 2018 17:13
by Tinus lotz
Die pomp het n idle up as aircon aankom miskien werk hy nie dan idle motor te laag het jy n rev counter op joune

Re: At idle AC on: vibration / AC off all good

Posted: 23 Nov 2018 18:17
by Dungbeetle
Tinus lotz wrote: 15 Nov 2018 17:13 Die pomp het n idle up as aircon aankom miskien werk hy nie dan idle motor te laag het jy n rev counter op joune
Stem saam....

Re: At idle AC on: vibration / AC off all good

Posted: 27 Nov 2018 08:19
by EFH
Hi all, sorry for the delayed response. Life got in the way slightly.

Thinus - Ja hy het. Idle so op +- 620 / 650. Hy dip bietjie as AC aan is nie veel nie seker to so op net bo 600.

Ek vemoed daar was iets minder cool met die diesel wat ek gekry het. Kar het vir +- maand gestaan, omdat ek nie manual mag gery het nie (hospitaal drama). Nou weer nuwe diesel gegooi - baie beter.
Die radiator het besluit hys moeg so toe is hy en die engine mounts vervang. Al die belde is gecheck terwyl die viscous fan ge-re-oil is. Ek hou oog, maar op die stadium all good.

Re: At idle AC on: vibration / AC off all good

Posted: 27 Nov 2018 08:52
by AndriesS
on my 4.8 it will idle at 600rpm when aircon is off , or on but pump off, as soon as the pump kicks in the revs will rise to 900