Page 1 of 1

AAC air valve question TB45e

Posted: 28 Feb 2018 10:37
by nisjeep
Hi All
Vinnige vragie rondom die AAC valve of Auxiliry Air Control valve. Myne maak so snaakse wwwwwww geluid en op die OBD wys hy maak nooit heeltemal toe nie 30% oop. As ek sy plug aftrek dan idle hy net baie laag. Ek sukkel om meer oor hom uit te vind. Kry baie info op die TB48 maar sy valve is heeltemal anders. Enige hulp of moet hy noumaat net altyd lug uit tappetcover uit trek?
# Hoe laai ek ñ video'tjie hier. Die ding sê net iets van BBcode of iets?

Re: AAC air valve question TB45e

Posted: 28 Feb 2018 10:57
by nisjeep
Bottom middle gauge.

Re: AAC air valve question TB45e

Posted: 28 Feb 2018 11:48
by SJC
nisjeep wrote: 28 Feb 2018 10:37 # Hoe laai ek ñ video'tjie hier. Die ding sê net iets van BBcode of iets?
Dink die maklikste sal wees om op youtube te laai en dan die link hier te plaas.

Re: AAC air valve question TB45e

Posted: 28 Feb 2018 13:28
by jonathan
Peter kyk by hierdie topic of dit dieselfde valve is:

http://www.patrol4x4.co.za/viewtopic.ph ... 575#p39872

Indien wel, myne het ook so geluid gemaak, maar dit was bleikbaar normaal volgens Frans. Oor die werking van die besigheid weet ek egter nie veel nie :think: