Page 1 of 1

Power/hold knoppie op R4 transmission

Posted: 30 Dec 2017 15:34
by nisjeep
<t>Hello<br/>
Ek wil graag ;n power/hold knoppie op my GU sit.<br/>
Het enige iemand al hierdie mod gedoen?<br/>
Ek wil die groen opkoppel en die rooi wegvat op my aanghegde tekening.<br/>
En dan vir die longshot: Weet iemand waar ek die switch kan kry? (GQ autobox dieselfde sover ek verstaan)</t>