Heater! Help dis koud!
- Kagiso II
- Patrolman 1000+
- Posts: 3453
- Joined: 10 Jun 2009 16:58
- Full Name: Mac Mc Menamin
- Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
- Home Town: BrentwoodPark, Benoni
- Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe] - Home Language: AFRIKAANS
- Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
- Has thanked: 299 times
- Been thanked: 155 times
- Contact:
Re: Heater! Help dis koud!
jy beter n kamaraman of vrou byderhand he om alles te kiek -- anners kom hier een arrogante outoppi murr en beweer dalk laa' jy kom stane lieg vir ons
Sterkte metti dash strippery .. merk elk skroefie en draadjie met masking tape en coki pen en die terugsit is oppikop die reverse van uithaal.
Kry vooraf die draad-springs wat daai levers heen en weer skuif, as een gebreek is en wil jy hom kan vervang .. nie dan eers loop stane soek nie.
Jy sal waarskynlik n laaaang langneustangetjie nodig hê om op die biets plekkies by te kom.
o-ja -- hou ook n uittrek magneet opteller byderhand -- jy SAL n skroefie laat val en sonner n magneet sal jy hom nie uit daai slootjies kry nie.
Breek n klein speakertjie se magneet - sit dit voor op n stuk baaldraad [binddraad] vas .. hy kan buig en dan kan jy nogal nice plkkies byklom met hom

Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
- Fred79
- Senior Member
- Posts: 53
- Joined: 09 Aug 2009 23:06
- Full Name: Frikkie Lambrechts
- Nickname: Fred
- Home Town: London UK
- Current 4x4: 2005 Nissan Patrol 3.0DI S LWB
- Home Language: Afrikaans
- Been thanked: 1 time
Re: Heater! Help dis koud!
Toe ek Saterdag oggend gou die olie en water kyk voor ek die patrol will warm ry kom ek agter dat die overflow tenk is vol coolent en daar is omtrent niks in main tank nie. Gooi toe omtrent nog 2lt antifreeze by en tap toe van die overflow tank se antifreeze ook oor in die rediater.
Gaan ry toe so draai en toe blaas die heater weer warm lug uit.
Die garage by wie ek die patrol gekoop het, het vir my die waterpomp verwang so ek weet nie of hulle dalk temin coolent in gegooi het nie en of die patrol dalk besig is om head gasket te blaas nie?

Nissan Patrol 2005 3.0 TDI D
Back to a Patrol again! Yippee!
Back to a Patrol again! Yippee!
- Kagiso II
- Patrolman 1000+
- Posts: 3453
- Joined: 10 Jun 2009 16:58
- Full Name: Mac Mc Menamin
- Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
- Home Town: BrentwoodPark, Benoni
- Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe] - Home Language: AFRIKAANS
- Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
- Has thanked: 299 times
- Been thanked: 155 times
- Contact:
Re: Heater! Help dis koud!
Kompressietoets behoort te wys -- maar nie as die kraak nog mini is en net op n WARM enjin gas deurlaat nie .. NOT LIKELY mmar tog.
Navraag daar tussen jou graatse en verkoeler plekke -- daar is n vloeistof wat hulle in die verkoelrwater gooi [so 150 ml .. nogal duur, hier by ons] dan ry jy 100 Km metti wa, en dan skyn hulle fluorescent lig inni exhozt uitlaat -- en AS daar n lekkasie by die head o gasket is, dan sien jy die blou ogies daar agter inni exhozt.
STERKTE -- maar ek vermoed hulle het nie die watersisteem behoorlik deurgebloei na die waterpomp vervang is, nie [Daai waterpomp is NIE veronderstel om iets te makeer het nie .. dis onbreekbare goed daai... amper
Navraag daar tussen jou graatse en verkoeler plekke -- daar is n vloeistof wat hulle in die verkoelrwater gooi [so 150 ml .. nogal duur, hier by ons] dan ry jy 100 Km metti wa, en dan skyn hulle fluorescent lig inni exhozt uitlaat -- en AS daar n lekkasie by die head o gasket is, dan sien jy die blou ogies daar agter inni exhozt.
STERKTE -- maar ek vermoed hulle het nie die watersisteem behoorlik deurgebloei na die waterpomp vervang is, nie [Daai waterpomp is NIE veronderstel om iets te makeer het nie .. dis onbreekbare goed daai... amper
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
- Fred79
- Senior Member
- Posts: 53
- Joined: 09 Aug 2009 23:06
- Full Name: Frikkie Lambrechts
- Nickname: Fred
- Home Town: London UK
- Current 4x4: 2005 Nissan Patrol 3.0DI S LWB
- Home Language: Afrikaans
- Been thanked: 1 time
Re: Heater! Help dis koud!
Dankie vir die raad.Kagiso II wrote:Kompressietoets behoort te wys -- maar nie as die kraak nog mini is en net op n WARM enjin gas deurlaat nie .. NOT LIKELY mmar tog.
Navraag daar tussen jou graatse en verkoeler plekke -- daar is n vloeistof wat hulle in die verkoelrwater gooi [so 150 ml .. nogal duur, hier by ons] dan ry jy 100 Km metti wa, en dan skyn hulle fluorescent lig inni exhozt uitlaat -- en AS daar n lekkasie by die head o gasket is, dan sien jy die blou ogies daar agter inni exhozt.
STERKTE -- maar ek vermoed hulle het nie die watersisteem behoorlik deurgebloei na die waterpomp vervang is, nie [Daai waterpomp is NIE veronderstel om iets te makeer het nie .. dis onbreekbare goed daai... amper
Moes nog meer coolant op top, het nou al meer as 4lt in gegooi en dit verdwyn net. Kan nerens sien water lek nie en nou is daar so graining noise wat van voor kom. Bel toe maar die AA wat toe nou maar net se dat ek moet glad nie probeer om te ry met hom nie.
Wag nou om terug te hoor van die garage wat die waterpomp gedoen het.
Nissan Patrol 2005 3.0 TDI D
Back to a Patrol again! Yippee!
Back to a Patrol again! Yippee!
- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7579
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 800 times
- Been thanked: 549 times
- Jorrie
- Patrolman 1000+
- Posts: 2184
- Joined: 21 Jun 2011 18:55
- Full Name: Jacobus Jordaan
- Nickname: Jorrie
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: 1998 Nissan Patrol 4500 GRX (now in Benji's hands), 2019 Zook Gen 4, 2011 4.8 GRX Patrol Adventure 60
- Home Language: English/Afrikaans
- Location: Pretoria
- Has thanked: 184 times
- Been thanked: 165 times
Re: Heater! Help dis koud!
My Patrollie het amper presies dieselfde simptome gehad. Dit is onwaarskynlik dat 'n Patrol se head gasket gaan blaas. Vra vir Graham Cumming (Pathfinder). Hy weet presies waar om te kyk en hoe om die probleem reg te stel. Myne is tans by hom Ek kry hom Maandag terug.
Moenie dat dat die ouens met blou juice wat groen word vir jou vertel jou head gasket is murtu nie. Daai toets is onbetroubaar. Ek sien jy is in die VK. Bel vir Graham en vra sy raad.
Voordat jy na die head gasket kyk, check eers of jou verkoeler nie verstop is nie.
Check ook jou verkoeler prop. Laat die olie verkoeler nagaan
Myne was heeltemal verstop. Al hierdie goed kan tot verkoelings en waterverlies probleme lei. Check ook die pyp wat van die enjin na die heater lei.
Groetnis

Jorrie
1998 4500 GRX (Benji)
2011 4800 GRX Adventure 60 (Jorrie)
2011 Jimny Sold (Benji)
2 x 2019 Jimnies (1 x Lizzybean69, 1 x Jorrie)
1998 4500 GRX (Benji)
2011 4800 GRX Adventure 60 (Jorrie)
2011 Jimny Sold (Benji)
2 x 2019 Jimnies (1 x Lizzybean69, 1 x Jorrie)
- Fred79
- Senior Member
- Posts: 53
- Joined: 09 Aug 2009 23:06
- Full Name: Frikkie Lambrechts
- Nickname: Fred
- Home Town: London UK
- Current 4x4: 2005 Nissan Patrol 3.0DI S LWB
- Home Language: Afrikaans
- Been thanked: 1 time
Re: Heater! Help dis koud!
Goeie Naand almal
Jammer dat ek nou eers weer op die forum verskyn. Dit gaan so bietjie rof nadat ons van ons lekker SA vakansie afgekom het. Wel ek sukkel nog steeds, die Patrol was die week weer terug by Nissan en hulle het die thermostat vervang want daar het water gelek end die gasket was nie lekker nie. Ek sal nou maar kyk hoe dinge gaan.

Goeie nuus! Ek het nou al taamlik rond gery met die Patrol nadat hulle die Thermostat vevang het en die water level bly nou waar dit moet wees.
Het sommer ook vir die ou nuwe olie in sy gearbox, transfer box en dif gesit.
Het sommer ook vir die ou nuwe olie in sy gearbox, transfer box en dif gesit.
Nissan Patrol 2005 3.0 TDI D
Back to a Patrol again! Yippee!
Back to a Patrol again! Yippee!
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 31 guests