GQ HEADLIGHTS REPLACEMENT

User avatar
Jules
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 1641
Joined: 08 Apr 2009 09:13
Full Name: Julius
Nickname: Jules
Home Town: Rietjiesvlei, Zoeloeland
Current 4x4: Pathfinder
GQ Patrol
Home Language: AFR
Has thanked: 94 times
Been thanked: 75 times

GQ HEADLIGHTS REPLACEMENT

Post by Jules »

Hallo almal

Soos al my mede GQ eienaars weet is die GQ se ligte sy enigste swakpunt, ek verstaan die GOLF SERIES 1( R200 per lig ) hoofligte pas soos PIET op GRIET en daar gaat jy, maar ek het ook n GOLF SERIES 1 en sy ligte is ook maar erg flou. Het alreeds 90W H4 lampies in my GQ gesit en dit het dit baie verbeter maar nog steeds nie lekka nie veral op dim sien nog maar swak.

Pierre Pille het sy GQ se hoofligte met IPF vervang en wat n verandering maar teen R695 per lig dus R 1390 v R 400. My vraag is moet mens eerder Hella Spots opsit ( R 500 per spot )? of moet mens maar die bullet hap en IPF ligte insit.

Het enige van jul GQ eienaars al jul ligte vervang ? waarmee ? koste ?

Shalom
Jules
Walk by FAITH not by sight
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
User avatar
Peter Connan
Moderator
Posts: 6017
Joined: 10 Sep 2010 07:21
Full Name: Peter Connan
Nickname: Piet
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 1067 times
Been thanked: 987 times

Re: GQ HEADLIGHTS REPLACEMENT

Post by Peter Connan »

Hello Jules
Verskoon die soutietaal, maar jy sal later sien hoekom:
I have Hella 5000 spots, for which I paid R250.00 for the set. The wiring was done such that they can only be on when the brights are on, but they have their own switch so that they can also be switched off even when the brights are on. The relay is in the relay box between the battery and the fender. The disadvantage is that in traffic when the brights are off you can still see buggerall :thumbdown: .

However I beleive Grant has put a gas discharge kit in his car.
Grant can you give us more info?
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
User avatar
Jules
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 1641
Joined: 08 Apr 2009 09:13
Full Name: Julius
Nickname: Jules
Home Town: Rietjiesvlei, Zoeloeland
Current 4x4: Pathfinder
GQ Patrol
Home Language: AFR
Has thanked: 94 times
Been thanked: 75 times

Re: GQ HEADLIGHTS REPLACEMENT

Post by Jules »

Peter it seems we will need to teach Grant some Afrikaans, maybe we can get a GRANT from SAVE THE GQ FUND and use it to stuur Grant op n GRAND kursus QQQ .

Me thinks this IPF is maar the way to go then one can at a latter stage fit some spots that can braai n stukkie meat op die neighbour se fire.

Shalom
Jules
Walk by FAITH not by sight
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
User avatar
Peter Connan
Moderator
Posts: 6017
Joined: 10 Sep 2010 07:21
Full Name: Peter Connan
Nickname: Piet
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 1067 times
Been thanked: 987 times

Re: GQ HEADLIGHTS REPLACEMENT

Post by Peter Connan »

Ja Boet

Fortunately I don't need to braai my meat with the headlights, I just open the bonnet and put the meat on the tappet cover. :lol: But I do like to be able to fuse the little bugger in the hatchback who brights me's eyes into the back of their sockets :woo:

What I forgot to say earlier: Lights are like a lot of other things. The degrade over time. Both the bulbs and the lenses and reflectors as well. I had a new City Golf a few years ago, and the lights on that were quite stunning. But probably not as good as the IPF's?
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
User avatar
Jules
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 1641
Joined: 08 Apr 2009 09:13
Full Name: Julius
Nickname: Jules
Home Town: Rietjiesvlei, Zoeloeland
Current 4x4: Pathfinder
GQ Patrol
Home Language: AFR
Has thanked: 94 times
Been thanked: 75 times

Re: GQ HEADLIGHTS REPLACEMENT

Post by Jules »

wens mens kan die twee saam toets
Walk by FAITH not by sight
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
User avatar
Peter Connan
Moderator
Posts: 6017
Joined: 10 Sep 2010 07:21
Full Name: Peter Connan
Nickname: Piet
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 1067 times
Been thanked: 987 times

Re: GQ HEADLIGHTS REPLACEMENT

Post by Peter Connan »

ek kan dalk die golf en die Patrol vergelyk, want ek het daai kar aan my ma verkoop.

Kan jy wag tot na die naweek, ek sien hulle saterdagaand?
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
User avatar
Pieter du Toit
Patrolman
Patrolman
Posts: 762
Joined: 06 May 2009 15:04
Full Name: Pieter Joubert du Toit
Nickname: PJ of ook Whitey
Home Town: Welgemoed
Current 4x4: 2002 Nissan Patrol GRX TD42T CONVERSION
Home Language: Afrikaans
Location: Cape Town
Been thanked: 4 times

Re: GQ HEADLIGHTS REPLACEMENT

Post by Pieter du Toit »

Jules

Net n vragie - kan julle GQ ouens nie die HID's in sit nie??? Hoekom ek vra is:-

Beide ek en Frans het ons hoofligte en spots met HID's vervang - en alhoewel daar baie opinies en teenstrydighede is wat se mens kan dit nie doen op die tipe hoofligte wat geriffelde glas is nie want dit breek die HID op - kan beide ek en Frans nou vir jou se dis die grootste klomp snert. Beide van ons het fantastiese beligting in die aand - selfs op low beam - en ons s'n is ook so gewire dat die spots saam met die high beam aankom en dan op n aparte skakelaar ook afgesit kan word. En nog nooit het my ligte snaaks gelyk in die aand of het ander aankomende motoriste gekla oor my ligte nie - tensy ek die brights aan het!!!!! Glo my ek oordryf nie - in die aand sien ek tot in Japan!!! :thumbup:

Ek het ook allerhande tipe bulbs probeer - selfs 100w/90 H4 - MAAR NIKS het gewerk nie. Ek dink ek het dieselde tipe geld uitgegee aan verskilende tipe bulbs probeer as wat die HID kit my gekos het. En dis die maklikste ding onder die son om te installeer - selfs vir n blondie soos ek wie se hande rond is as dit by sulke goed kom.

Ek het my HID (H4) kit gekoop vir R895-00 en die installasie self gedoen. Die spots het my meer gekos - maar van onnoselgeid het ek dit laat doen (lank voor die hoofligte). Ek het 130W KC's op my kar gehad - en glo my die HID's lig hulle uit die saal uit - hulle kom nie n naby die HID's nie.

In FACT - die HID beligting is so goed ek voel nou soos n blinde mol wanneer ek met my gewone of my vrou se kar in die aand ry. Ek oorweeg dit nou sterk om vir my HID's in my ander karre ook in te sit.

Anycase - ek vra net en gee my :mytwocents: - for what its worth!!

Groete
Pieter du Toit
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
2005 4.8GRX - Ama-GluG GluG - SADLY SOLD!!
Cell no: 072 606 7007
Fax no: 086 500 9333
User avatar
Jules
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 1641
Joined: 08 Apr 2009 09:13
Full Name: Julius
Nickname: Jules
Home Town: Rietjiesvlei, Zoeloeland
Current 4x4: Pathfinder
GQ Patrol
Home Language: AFR
Has thanked: 94 times
Been thanked: 75 times

Re: GQ HEADLIGHTS REPLACEMENT

Post by Jules »

HID ???? :confused:

Sal moet oplees op die een!!

Shalom
Jules
Walk by FAITH not by sight
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
User avatar
Pieter du Toit
Patrolman
Patrolman
Posts: 762
Joined: 06 May 2009 15:04
Full Name: Pieter Joubert du Toit
Nickname: PJ of ook Whitey
Home Town: Welgemoed
Current 4x4: 2002 Nissan Patrol GRX TD42T CONVERSION
Home Language: Afrikaans
Location: Cape Town
Been thanked: 4 times

Re: GQ HEADLIGHTS REPLACEMENT

Post by Pieter du Toit »

Jules,

Jy kry Hid kits ook in verskillende sterktes - 4000K, 6000K en 8000K. Myne (en Frans s'n) is almal die 6000K - 4000K is te swak en 8000K is n "overkill" (en te pricy!!) vir op ons karre - en die doel waarvoor ons dit gebruik.

Gaan lees bietjie op daaroor en dan laat weet jy my jou opinie asb - en shop sommer bietjie rond vir pryse ook en vergelyk. As jy hier naby was het ek jou kom wys wat doen my ligte - hey ek toer Lesotho en Transkei vanaf 22 Des tot 12 Jan - jy is nie dalk daar naby nie???!!! :lol:

Ek wil nooit weer iets anders vir ligte op my Patrol he nie. :thumbup:

Groete
Pieter du Toit
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
2005 4.8GRX - Ama-GluG GluG - SADLY SOLD!!
Cell no: 072 606 7007
Fax no: 086 500 9333
User avatar
weskus_surfer
Senior Member
Senior Member
Posts: 63
Joined: 07 Apr 2009 12:58
Location: Cape Town

Re: GQ HEADLIGHTS REPLACEMENT

Post by weskus_surfer »

Hi Jules,

Your are right Golf headlights fit in. 7" iirc. I replaced mine with Hellas. That made a difference but not HID type of light.
GQ Patrol, 4.2D
Post Reply

Return to “13. Electrical & Electronics”

Who is online

Users browsing this forum: Google [Bot] and 31 guests