Ok vir die manne wat dalk weet. Ek kom agter my linker voor kant maak n snaaks “klunk” geluid as ek oor spied hobbels gaan (nie jaag nie maar stadig). As ek baie stadig daar oor gaan (amper om te kruip in lae strek), is dit piekfyn. Ook as ek op normAle pad ry (duike en so aan), dan is daar geen probleem nie. Enige iemand al so iets ondervind?
Ek het na die shocks gekyk, hulle is nog reg en ek kan onder niks los sien of voel nie
Snaakse geluid as ek oor n spoed hobbel ry
- Peter Connan
- Moderator
- Posts: 6017
- Joined: 10 Sep 2010 07:21
- Full Name: Peter Connan
- Nickname: Piet
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
- Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 1067 times
- Been thanked: 987 times
Re: Snaakse geluid as ek oor n spoed hobbel ry
Kyk eerste na die rubbers op die agterkant van die voorste control arms, waar hulle aan die chassis vasbout.
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7579
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 800 times
- Been thanked: 549 times
Re: Snaakse geluid as ek oor n spoed hobbel ry
Slip joints op prop shafts het baie manne aan die worry gehad
- izakjbrt
- Senior Member
- Posts: 411
- Joined: 14 Apr 2018 19:02
- Full Name: Izak Joubert
- Nickname: Izak
- Home Town: Ramsgate
- Current 4x4: 2007 Patrol 4,8 GRX (PA-trol)
2012 Patrol 4.8 GRX (MA-trol) - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 226 times
- Been thanked: 91 times
Re: Snaakse geluid as ek oor n spoed hobbel ry
Dis die waarheid. Toe my vrou dit begin noem toe sit ek maar net die radio harder
2007 Nissan Patrol 4.8 grx
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 17 guests