Page 2 of 2

Re: The Bigger The Better Trailing arms

Posted: 08 Oct 2018 13:10
by Peter Connan
Die Panhards wat ek al oopgesny het om vir Tommie adjustables te maak is dikker as die pyp waarvan jou sterker nuwe lower control arms gemaak is.

Interesant genoeg, die agterste een is dunner as die voorste een. Wees ook versigtig om seker te maak jy het clearance vir die diff lock solenoid. Daar is bitter min plek.

As dit ek was, het ek soliede spring steel voorgestel, maar dit sal dit baie duurder maak omdat dit ge heat-treat moet word na welding.

Re: The Bigger The Better Trailing arms

Posted: 09 Oct 2018 12:05
by TijmenvdS
Ek het nog nie die bestelling geplaas nie, ek weet nie of Jy Piet sou belangstel om dit te doen vir die manne as dit die moeite werd sou wees vir jou nie. Ek het dit net by die man laat doen want hy is naby aan ons. Hy is net n bietjie stadig.

Re: The Bigger The Better Trailing arms

Posted: 09 Oct 2018 16:19
by Peter Connan
Dankie Tijmen.

Ek het nie die nodige gereedskap om die punte van die pyp (waar hy op die busse vasswys) voor te berei nie.

Ek is wel bereid om bestaande lower control arms te versterk soos op 'n ander draad verduidelik, maar sal self instem dat joune waarkynlik beter is. Prys is R1200/stel vir die versterking.

Re: The Bigger The Better Trailing arms

Posted: 10 Oct 2018 12:07
by TijmenvdS
Dis reg

So ek wil n lys maak en so n week kans gee voor ek definitief n bestelling plaas.

1. Xenoblitz

Re: The Bigger The Better Trailing arms

Posted: 08 May 2019 08:12
by SJC