Page 1 of 1

Death wobble

Posted: 14 Feb 2018 21:22
by Bosveld
Hi Guys

Wie kan julle aanbeveel om na my Trol te kyk as jy grondpad ry en jy vang n gat of sinkplaat pad dan wobble hy vreeslik??

Re: Death wobble

Posted: 14 Feb 2018 22:48
by Kagiso II
http://www.duneoffroad.co.za/

Speak to Robert Hale .. BUT at the same time all of us have at one time or other experienced that self same wobble .. ALL SOLID FRONT AXLE 4x4's HAVE THAT

Die manne hier sal jou beduie van : Steering damper; los of geslyte voor wiellaers [bearings] Draglink / Pitman arm / control armes / CV's .. meeste gevalle het reggekom met hoƫ spoed wielbalansering.
My ou Safari (Lobo) het al BAIE km op. Hy het dit gedoen en ek het al die rubbers voorlangs vervan en toe doen die ou wetter dit weer. Toe sit ek hom n steering stabiliser in .. en dit NOOIT weer gedoen nie. Ongeag spoed of pad toestande.

Re: Death wobble

Posted: 15 Feb 2018 08:08
by SJC
Begin by die basics, wiel balansering en alignment.. ek het so wobble tussen 80-90km/h gehad(nou nie heeltemal die selfde geval as joune nie), na die wiele geroteer is, het dit weg gegaan..
Graham (g-tec) behoort ook te kan help

Kyk ook hier:
http://www.patrol4x4.co.za/viewtopic.php?f=47&t=736
http://www.patrol4x4.com/forum/suspensi ... ll-343130/

Re: Death wobble

Posted: 18 Feb 2018 20:29
by Tinus lotz
Kyk veral na daai rubbers waar die arms vaskom aan die body wat jou arms wat jou diffs vas kom mount

Re: Death wobble

Posted: 19 Feb 2018 08:02
by Rhett
http://patrol4x4.co.za/viewtopic.php?f= ... BLE#p92077

Check this video, helpful and sorted out my problems.