Speak to Robert Hale .. BUT at the same time all of us have at one time or other experienced that self same wobble .. ALL SOLID FRONT AXLE 4x4's HAVE THAT
Die manne hier sal jou beduie van : Steering damper; los of geslyte voor wiellaers [bearings] Draglink / Pitman arm / control armes / CV's .. meeste gevalle het reggekom met hoƫ spoed wielbalansering.
My ou Safari (Lobo) het al BAIE km op. Hy het dit gedoen en ek het al die rubbers voorlangs vervan en toe doen die ou wetter dit weer. Toe sit ek hom n steering stabiliser in .. en dit NOOIT weer gedoen nie. Ongeag spoed of pad toestande.
Re: Death wobble
Posted: 15 Feb 2018 08:08
by SJC
Begin by die basics, wiel balansering en alignment.. ek het so wobble tussen 80-90km/h gehad(nou nie heeltemal die selfde geval as joune nie), na die wiele geroteer is, het dit weg gegaan..
Graham (g-tec) behoort ook te kan help