Page 2 of 2
Re: Suspension for Dune Challenge
Posted: 26 Feb 2017 07:04
by Michael
Welkom Lyon
Hier is baie slim manne hier op die forum en die raad is gratis
A 2" lift is all that is needed in my opinion and believe me your car will not bokspring if you fit a good brand.
Josh fitted a 2" OME on his 3.0 and said it deove better than with the factory shocks and coils.
Get a price from David like Tinus said, its a good provin brand in Australia and you will not be sorry.......its a worth it upgrade.
Re: Suspension for Dune Challenge
Posted: 26 Feb 2017 08:42
by SJC
Tinus lotz wrote:Dawid sells the dobinsons from Australia for 2200 per shock from standard to 3 inch lift same price
Verkoop hy net die shocks of ook ander suspension komponente?
Re: Suspension for Dune Challenge
Posted: 26 Feb 2017 12:38
by Tinus lotz
SJC wrote:Tinus lotz wrote:Dawid sells the dobinsons from Australia for 2200 per shock from standard to 3 inch lift same price
Verkoop hy net die shocks of ook ander suspension komponente?
Nee alles hy voer dit in van aus af per order vat n week
Re: Suspension for Dune Challenge
Posted: 26 Feb 2017 12:55
by Tinus lotz
Fanus jou pomp staan nou al lank in die ry jy moet eers krag maak....mind you dan ga daai marie biscuits heeltyd spin.....
Re: Suspension for Dune Challenge
Posted: 26 Feb 2017 15:57
by Michael
Tinus lotz wrote:Fanus jou pomp staan nou al lank in die ry jy moet eers krag maak....mind you dan ga daai marie biscuits heeltyd spin.....
ha ha ja is nogals waar, een van die bakkies wat by my was het ook sulke maries opgehad....... hulle wil net spin om die draaie
Re: Suspension for Dune Challenge
Posted: 26 Feb 2017 16:05
by SJC
Michael wrote:Tinus lotz wrote:Fanus jou pomp staan nou al lank in die ry jy moet eers krag maak....mind you dan ga daai marie biscuits heeltyd spin.....
ha ha ja is nogals waar, een van die bakkies wat by my was het ook sulke maries opgehad....... hulle wil net spin om die draaie
Min mense weet van 255/85r16's....Het daai bakkie nie miskien 235/85's gehad nie? Dink die 4.2 bakkies het oorspronklik met hierdie size uitgekom.
Terug by suspension.
Het n stel coilsprings in die hande gekry (moet nog kry), om voor in te sit. Dink dis 2" lift.
Moet dan net plan maak om agter bietjie te lig....
Re: Suspension for Dune Challenge
Posted: 28 Feb 2017 10:34
by Lyon
Dankie!!!!
Sien daar is 'n moerse lekker trip na Boegoeberg, sou ideal wees maar dan in DRC.
Mooi dag
Lyon
Re: Suspension for Dune Challenge
Posted: 28 Feb 2017 10:52
by Lyon
Op 'n ander punt. Wie is David en waar kry ek hom in die hande?
Re: Suspension for Dune Challenge
Posted: 28 Feb 2017 17:00
by Tinus lotz
Hy het n patrol scapyard in warmbad hier is sy no 08drie49915agt agt