Page 1 of 1

Cleaning burfield surroundings

Posted: 28 Aug 2016 08:19
by Jules
Nie seker of op regte plek,waarmee kan mens die area om die burfield skoonmaak. Ek wil nie graag n pressure spuit gebruik nie want ek is bang water kom in waar dit kan skade maak. Die area om die burfieks is erg aangepak so wat doen mens ??

Shalom

Re: Cleaning burfield surroundings

Posted: 28 Aug 2016 09:14
by Tinus lotz
Koop degreaser en gryp n kwas?

Re: Cleaning burfield surroundings

Posted: 28 Aug 2016 21:01
by Kagiso II
Spuit DOOM Insek gif rojaal aan. Wag 10 minute. Vee af met n ou lap/handdoek/'rag' ..