Page 4 of 5

Re: Safari SOA conversion

Posted: 25 Jul 2017 11:25
by Reenen
Kagiso II wrote:
Reenen wrote:Is hier dalk n thread waar iemand n spring over axle conversion gedoen het?

Ek wiel nie die wiel herontdek nie...
Op die ou NISSAN 4x4 SA forum [van Andre de Goede] was n volledige moets en moenies en OPPAS deel daaroor wat Mrius Murray [PAMPOEN se X-baas] en Johann Safgari [Engelbrecht] hulle SAFARI s/c en later Pampoen gedoen het.
IEWERS het ek dit op n CD afgekoppi met MS Word ... sal soek
Het dit gekry, dit het baie gehelp. SOA conversion is al amper n jaar oud.

Re: Safari SOA conversion

Posted: 22 Aug 2017 15:08
by TIMKEN
Reenen het jy dalk meer inligting oor die SOA. Ek sien jy ry al n jaar so. Enige probleme wat jy ondervind, iets wat jy sal verander? Het jy die ou Safari vere gebruik indien wel standaard soos hulle is en watter shocks het jy gebruik nom/model nommer? Kan jy dalk vir my fotos stuur van al die veranderinge? Ek is besig met my beplanning vir my Safari dc en kyk na al die opsies. Waar sal mens shacle bushes kry vir die Safari?

Re: Safari SOA conversion

Posted: 23 Aug 2017 14:01
by Reenen
Hier is n link na die build:
My nuwe speelding en eerste Patrol.

https://r.tapatalk.com/shareLink?share_ ... are_type=t

Lockers:
Ek het self ingevoer, Maar Llewelyn voer ook in.
(083) 3065458

Bladveer bushes:
Gewone Nissan Hardbody sin is selfde.

Re: Safari SOA conversion

Posted: 24 Aug 2017 05:39
by TIMKEN
Dankie. Ek hoop om hom net so mooi te lig as joune. Ek sal julle op hoogte hou as ek begin. Moet nou eers sy oorspronklike motor terug sit en dan na die dokter vit al die kanker.

Re: Safari SOA conversion

Posted: 24 Aug 2017 07:05
by Alex Roux
Nico, ek wil nie jou thread bederf met 'n foto van 'n Cruiser nie, maar ek kan nie help om hierdie ontwerp verskil uit te lig nie.

Let op die agter deur se vorm pas in by die wiel basis van die kar op die Safari.
Die Cruiser dubbel kajuit se agter deur maak 'n onnodige kromming agter asof die kar se wiel basis baie korter is as wat dit regtig is.
Dit lyk net nie reg nie.
Cruiser Double cab.jpg
Cruiser Double cab.jpg (217.51 KiB) Viewed 6099 times

Re: Safari SOA conversion

Posted: 24 Aug 2017 13:50
by Peter Connan
Ja, hulle gebruik die agterdeur van die 76 stasiewa, wat 'n korter wheelbase het.

Re: Safari SOA conversion

Posted: 24 Aug 2017 20:26
by Reenen
Het mens ooit n safari D/C gekry, of is daardie n custum build?
Safari stasie wa, gechop, en n sc se loadbin, verkort?

Re: Safari SOA conversion

Posted: 24 Aug 2017 20:55
by TIMKEN
Hierdie was n bakkie wat ombou is deur Meano in Krugersdorp. Die safari het nie uitgekom in n dc. Hierdie spesifieke een is laat ombou deer Hannes Grobler die rally jaer .

Re: Safari SOA conversion

Posted: 24 Aug 2017 23:29
by hugejp
Meano does a very good conversion!

On the meano cruiser double cabs that rear door is square.

It looks way better than the wierd toyota rear door "recycling" with that wheel cut out...

Re: Safari SOA conversion

Posted: 15 Mar 2018 03:23
by Reenen
Bietjie terugvoer:

Die Rb25det is n monster. 205kw op wiele.
Hy maak krag soos niks wat ek nog ooit in 4x4 beleef het. My warmgemaakte 230kw (op flywheel) 4.8 grx kom nie naby die safari nie. Maar dit kom met n prys.

As jy die perde gebruik, wil hulle gevoer word. Daal tot 3km/liter as jy hard speel in sand. Op oop pad 6.6 km/liter.

Sy eerste nuwe clutch het nie 500km gemaak, toe het die rb ho opgevreet. Moes custom een laat maak.

Het te veel geboost op turbo, toe shatter die teflon vanes, en shaft breek mors af. Nou het ek n turbo met staal vanes in.

Chinese locker voor: kon nie die rb se krag hanteer, en het oop gebars. Nou maar weer patrol oop diff in.

Bladvere: die rb vreet my regter voor bladvere. Nou al my 2de stel opgevreet. Hy axle wrap hom onder torque en buig dit in n S.

Maar dit bly n monster wat mens op n grondpad kan drift vir 2 km aan een, of, op daardie selfde 2km grondpad, kan druk tot 200km/h sonder probleem.