Page 3 of 5

Re: Safari SOA conversion

Posted: 28 Aug 2016 14:01
by Reenen
HF

Chinese copy van ARB

Re: Safari SOA conversion

Posted: 28 Aug 2016 14:41
by Alex Roux
Reenen wrote:HF

Chinese copy van ARB
Vertrou jy dit?
Mag ek vra hoeveel dit gekos het? Anders kan jy my dalk PM met besonderhede?

Re: Safari SOA conversion

Posted: 28 Aug 2016 18:57
by Reenen
Ek het 8-10 4x4's. Die een het 4000 km gedoen oor die 2 jaar wat ek hom al het. Alles sonder difflock.

Ek raai hy gaan so 10km maks per jaar doen in difflock. So ja, ek vertrou die chinese een.

R17000 vir voor en agter, insluitend kompressor, geland in SA.

Re: Safari SOA conversion

Posted: 22 Apr 2017 06:37
by Reenen
RB25det conversion

Hier dog ek dit gaan n straight drop in, drop out gedoente wees... Toe nie

Die engine is breed, baie breed. Met die gearlever centre in gat, is daar sowat 10mm spasie tussen die exhaust flange van turbo en bakwerk oop, en aan ander kant 10mm tussen intake manifold en clutch master cylinder.

Engine mounting punte op RB engin verskil van L engine.

Die RB25det wat ek het, het n baie nice aluminium sump (ek get die gtr se voor diff wat ook daaarin was afgesny dat net sump oor is) met ribbed gedeelte wat uitstaan na links, presies daar waar linker engine mounting op chassis vas kom. So ek moes engine mount van shassis af sny.

en toe begin nuwe engine mountings maak. en nuwe mount punt op chassis.
Ek het n crossmember gemaak wat reg onder crank pully deur hardloop, waar daar n derde engine mount vas kom. die engin gaan beslis nou nie deur my custom made 4 core radiator nie..

Re: Safari SOA conversion

Posted: 29 May 2017 11:44
by Reenen
Het iemand al n rb25det in n patrol ingesit?

Indien wel:
Hoe het dit gevaar?
Hoeveeel krag het dit gemaak?

Re: Safari SOA conversion

Posted: 29 May 2017 12:04
by davidvdm
JohanSafari het dit gedoen. Hy is wel in Autralia.

Hier is sy build thread http://www.patrol4x4.com/forum/nissan-p ... on-302849/

Re: Safari SOA conversion

Posted: 29 May 2017 14:19
by Reenen
Johan het die non turbo?

Re: Safari SOA conversion

Posted: 29 May 2017 14:25
by davidvdm
OOoops, sorry :confused:

Re: Safari SOA conversion

Posted: 15 Jun 2017 07:27
by Reenen
Nog so bietjie fine tuning om te doen. Moet groter aircleaner kry, dump valve opsit ens.
Maar ons is darem nou al op 205kw en 384nm.

Re: Safari SOA conversion

Posted: 15 Jun 2017 10:37
by Kagiso II
Reenen wrote:Is hier dalk n thread waar iemand n spring over axle conversion gedoen het?

Ek wiel nie die wiel herontdek nie...
Op die ou NISSAN 4x4 SA forum [van Andre de Goede] was n volledige moets en moenies en OPPAS deel daaroor wat Mrius Murray [PAMPOEN se X-baas] en Johann Safgari [Engelbrecht] hulle SAFARI s/c en later Pampoen gedoen het.
IEWERS het ek dit op n CD afgekoppi met MS Word ... sal soek