Page 2 of 5

Re: Safari SOA conversion

Posted: 10 Aug 2016 23:18
by hugejp
EK LAAIK DAAI LORRIE!!!

Re: Safari SOA conversion

Posted: 11 Aug 2016 22:02
by Reenen
Het besluit om die efi en turbo van die L28 op die Jeep se L28 te doen.

Die een kry dit:
RB25DET
205 drifting kw

Re: Safari SOA conversion

Posted: 12 Aug 2016 07:30
by Tinus lotz
Mooi man wanneer loop hy? :salute:

Re: Safari SOA conversion

Posted: 12 Aug 2016 08:04
by Wilkie
Reenen waar kry jy daai enjin en wat kos dit ????

Re: Safari SOA conversion

Posted: 12 Aug 2016 23:36
by Reenen
Mikes place
R10 000

Re: Safari SOA conversion

Posted: 28 Aug 2016 04:10
by Reenen
Lockers werk

Re: Safari SOA conversion

Posted: 28 Aug 2016 07:40
by Tinus lotz
Mooi het jy al bietjie met hulle gespeel?

Re: Safari SOA conversion

Posted: 28 Aug 2016 08:23
by Reenen
Nog net in stoor getoets. Het gister voor hulle gekoppel was n regop wal gaan klim wat hy nooit kon doen, en na lift baie maklik klim sonder om op pens te hang. Ek raai nou met lockers voor en agter gaan min plekke hom stuit.

Re: Safari SOA conversion

Posted: 28 Aug 2016 09:12
by Tinus lotz
Sal intressant wees om te sien of hulle hou dan kan ek ook van hulle aanskaf :thumbup:

Re: Safari SOA conversion

Posted: 28 Aug 2016 11:39
by Alex Roux
Reenen

Watse maak lockers is daai?
Werk dit op kompressor?