eisjjjjjjjjjjj .. nooit so daaraan gedink nie Pieter.. Dankie.Peter Connan wrote:Negatief, 'n steering damper is nie 'n gewone skokbreker nie.
Gewone skokbrekers het verskillende weerstand na gelang van rigting (hy trek baie moeiliker uit as wat hy in druk), terwyl 'n stuurdemper dieselfde weerstand het beide kante toe.
ewenwel .. LOBO is nog heppi met syne