Page 2 of 2

Re: Body lift 50mm

Posted: 15 Sep 2017 17:07
by Kagiso II
iNyathi is n 5 duim [135mm] opgetel - Ek is nie seker wat gedoen is nie maar die goete werk alles mooi .. ek wil net n "slipjoint" op die agterste dryfas laat sit.
Die artikulasie is ook nie watwonders vir so n hoog optel nie .. tyd sal leer
Robert Hale van DUNE OffRoad sal seker n plan hĂȘ