Page 1 of 2

Body lift 50mm

Posted: 13 Sep 2017 20:13
by Bosveld
Where can I find the body lift bushes or who can do it, want to lift it 50mm to give radiator more space at the bottom?

Re: Body lift 50mm

Posted: 13 Sep 2017 20:51
by SJC
http://www.4x4direct.co.za/586-body-lift-spacers

dink dis n groot job om te doen, net om die radiator meer spasie te gee... :think:

Re: Body lift 50mm

Posted: 14 Sep 2017 05:51
by TijmenvdS
Ek het onlangs n 50mm op my GQ gedoen. Ek sal nog n ordentlike post daaroor skryf. Ek het 10 Aluminium spacers laat draai. 2/75mm Diameter en 8/85mm Diameter. Die kleintjies is vir voor. Ek moes my clutch pypie verleng en die 2 pype van en na my Diesel filter. Daar is n paar ande rgoed wat verander moet word maar nog nie probleme gee nie. Die uitstappie het my so R1300 gekos vir Spacers. R90 vir boude en R300 vir Pype. Maak almal los maar een kant heeltemal los, dan lig een sykant op n slag sommer met n trolley jack. Ons het n 2 poster lift wat dinge vergemaklik het. :thumbup:

Re: Body lift 50mm

Posted: 14 Sep 2017 12:32
by Peter Connan
Hoekom wil jy meer plek onder die radiator he?

Ek wil se as dit is om 'n verkoelingsprobleem op te los, het jy dalk iets fout wat eerder reggemaak moet word?

Re: Body lift 50mm

Posted: 14 Sep 2017 15:52
by Bosveld
Peter die chassis vang die radiator onder en as ek spacer onder sut vang die bonnet hom bo.

Re: Body lift 50mm

Posted: 14 Sep 2017 17:42
by Chris Skinner
TijmenvdS wrote:Ek het onlangs n 50mm op my GQ gedoen. Ek sal nog n ordentlike post daaroor skryf. Ek het 10 Aluminium spacers laat draai. 2/75mm Diameter en 8/85mm Diameter. Die kleintjies is vir voor. Ek moes my clutch pypie verleng en die 2 pype van en na my Diesel filter. Daar is n paar ande rgoed wat verander moet word maar nog nie probleme gee nie. Die uitstappie het my so R1300 gekos vir Spacers. R90 vir boude en R300 vir Pype. Maak almal los maar een kant heeltemal los, dan lig een sykant op n slag sommer met n trolley jack. Ons het n 2 poster lift wat dinge vergemaklik het. :thumbup:
Can one do this if already got the 2 inch lift with aftermarket suspension... what would the result be?

Re: Body lift 50mm

Posted: 14 Sep 2017 20:08
by Peter Connan
Wat kos 'n nuwe radiator?

Re: Body lift 50mm

Posted: 15 Sep 2017 05:04
by Michael
Peter Connan wrote:Hoekom wil jy meer plek onder die radiator he?
Op Tijmen se kar werk dit nigals mooi, want nou pas sy winch in onder die radiator en nou is daar baie plek vir n front mount cooler sonder dat die een "interfere" met die ander een.

Re: Body lift 50mm

Posted: 15 Sep 2017 05:22
by Peter Connan
Ons sal sien hoe mooi dit werk as hy more Koos se Klip tackle.

Ek is nogal bang vir die verhoogde CofG...

Re: Body lift 50mm

Posted: 15 Sep 2017 08:54
by SJC
Chris Skinner wrote:
TijmenvdS wrote:Ek het onlangs n 50mm op my GQ gedoen. Ek sal nog n ordentlike post daaroor skryf. Ek het 10 Aluminium spacers laat draai. 2/75mm Diameter en 8/85mm Diameter. Die kleintjies is vir voor. Ek moes my clutch pypie verleng en die 2 pype van en na my Diesel filter. Daar is n paar ande rgoed wat verander moet word maar nog nie probleme gee nie. Die uitstappie het my so R1300 gekos vir Spacers. R90 vir boude en R300 vir Pype. Maak almal los maar een kant heeltemal los, dan lig een sykant op n slag sommer met n trolley jack. Ons het n 2 poster lift wat dinge vergemaklik het. :thumbup:
Can one do this if already got the 2 inch lift with aftermarket suspension... what would the result be?
Yes, Alex Roux's white GU got this setup. :thumbup:

http://patrol4x4.co.za/viewtopic.php?f=65&t=7248