Page 2 of 2

Re: Replacement Bumpers

Posted: 27 Jul 2017 14:20
by Ratau
Wie het die een van Mamba gebou?

Re: Replacement Bumpers

Posted: 27 Jul 2017 15:25
by Tinus lotz
Tommie het so een

Re: Replacement Bumpers

Posted: 27 Jul 2017 19:08
by SJC
Ratau wrote:Wie het die een van Mamba gebou?
Meer oor daai bumper om hierdie "thread": http://patrol4x4.co.za/viewtopic.php?f= ... 380#p88948

Re: Replacement Bumpers

Posted: 28 Jul 2017 08:46
by Ratau
Dankie vir die hulp en inligting.

Re: Replacement Bumpers

Posted: 28 Jul 2017 16:47
by Tinus lotz
Ratau wrote:Dankie vir die hulp en inligting.
Tommie het n splinterniwe een van daai wat hy wil verkoop ek dink 12k pm my as jy belangstel