Page 1 of 1

Towbar and recoveryhook

Posted: 22 May 2017 21:31
by raka
I was wandering ,again,after looking at this picture and comparing it to my own setup...

http://patrol4x4.co.za/download/file.php?id=18026
Why do 'fitters' not replace your recovery point with the towbar that they fitted to the 'recovery' hook ,when they fit this type of tow bar ?
We all agree that you should not recover via the towbar itself,right ? So why not refit the hook, with the towbar, even if that means using slightly longer bolts ?

Your thoughts :mytwocents:

Re: Towbar and recoveryhook

Posted: 25 May 2017 00:53
by Tinus lotz
Daai towbar is ok vir jou venter sleep see toe .....nie vir offroad trailers deur bots nie vra maar vir dawid party se plaat sê even 500kg

Re: Towbar and recoveryhook

Posted: 25 May 2017 05:21
by Michael
Philip, ek hou van daai Idee. Ek het juis my bumper so gebou met die selfde gedagte.

Ek gaan n draw plate laat maak wat onder die recovery punt vas maak en dan die tow bar op die plaat, so dis basies identies aan daai een van jou.

Tinus, hoekom sal dit net 500kg wees?

Re: Towbar and recoveryhook

Posted: 25 May 2017 08:05
by Tinus lotz
Want die hoek wat hy form tussen die 4 boute agter en die eintlike haak is die probleem ...kyk hoe het dawidt sin gemaak met n karavaan aan dit was bad .....omdat die 4 boute so naby mekaar is word die las nie versprei nie maar piet kan dit verduidelik ek raai maar net ....josh sin op sy 30l was net die helfte gerate van die kar se sleep vermoë volgens die boek :confused:

Re: Towbar and recoveryhook

Posted: 25 May 2017 08:22
by Michael
Ek sien die bakkies se standaard sleepstang maak ook daar vas

Re: Towbar and recoveryhook

Posted: 25 May 2017 09:55
by SJC
Michael wrote:Ek sien die bakkies se standaard sleepstang maak ook daar vas
Hier is myne. (neem aan nie standaard, alhoewel daar patrol bakkies was wat met hierdie bumper uitgekom het - Soos Russ sin.)

Re: Towbar and recoveryhook

Posted: 25 May 2017 21:17
by Tinus lotz
Nee dis nie dieselfde nie .....die regte sleepstang maak vas aan die twee bene van die onderstel met 2 of meer boude aan n kant en ook aan die ou recovery punt ....so dit word versprei oor die onderstel en daar word n driehoek gevorm ...die probleem met daai ander een is die stuk wat aan die onderstel vas gesweis is breek omdat al die wring krag op die een punt is .

Re: Towbar and recoveryhook

Posted: 25 May 2017 21:30
by Tinus lotz
http://patrol4x4.co.za/viewtopic.php?f= ... lit=towbar
Lees bietjie hier wat met Dawidt gebeur het ..ek dink dit is meer van n probleem op die 2005+ models

Re: Towbar and recoveryhook

Posted: 26 May 2017 05:16
by Michael
Thanks Tinus, baie interesant wat daar gebeur het.

Maar my setup is heeltemal anders. My staal bumper is bo oor daai recovery punt gebou en al my gewig gaan nie hang/stoot/trek op net daai 4x boute nie, maar aan my hele 4mm staal bumper met 12mm bumper mounts.

So dink nie ek sal daai probleem he nie, maar sal in elk geval hom mooi dophou :thumbup: