Page 1 of 1

Looking for plastics inside the car

Posted: 05 Oct 2016 14:07
by Louis Nel
Hello all, Anyone know of a scrapyard with a Patrol in it that maybe had a head smash or something like that?
Reason is im looking for interior stuff, previous owner melted holes in some of the plastics to fit his camping stuff I presume. So now I need to find a dead Patrol Y61 1998 cuz I need the gear lever cover, right door panel wich has 2 small holes in them and couple of other things.

If anyone knows of one pls let me know so I can come take a look because I asked Nissan for those things and I don't have R31 000 :(

Re: Looking for plastics inside the car

Posted: 05 Oct 2016 14:23
by Picasso
Hi Louis

Welcome to the forum

Give David Volschenk a call: / he is in Bela Bela / Warmbath

Oh eight three 499 1588

:salute:

Re: Looking for plastics inside the car

Posted: 05 Oct 2016 14:44
by SJC
Louis Nel wrote:Hello all, Anyone know of a scrapyard with a Patrol in it that maybe had a head smash or something like that?
Reason is im looking for interior stuff, previous owner melted holes in some of the plastics to fit his camping stuff I presume. So now I need to find a dead Patrol Y61 1998 cuz I need the gear lever cover, right door panel wich has 2 small holes in them and couple of other things.

If anyone knows of one pls let me know so I can come take a look because I asked Nissan for those things and I don't have R31 000 :(
Daar is een nie te ver van jou af nie: https://www.olx.co.za/ad/nissan-patrol- ... 5X2Ab.html
(die panele tussen bakkie en kar is dieselfde).

Re: Looking for plastics inside the car

Posted: 05 Oct 2016 14:53
by Picasso
Daar is een nie te ver van jou af nie: https://www.olx.co.za/ad/nissan-patrol- ... 5X2Ab.html
(die panele tussen bakkie en kar is dieselfde).[/quote]

good advice :thumbup:

Re: Looking for plastics inside the car

Posted: 05 Oct 2016 16:37
by Louis Nel
Nice!! thanks vir al die help, Ek sal somer die naweek as ek deur Newcastle gan gou daar stop. Ek gan anyway na David toe ry en kyk wat hy ook alles het want ek kort a paar plastics agter ook.

Moet maar anyway sy bene rek en kyk of hy nog warm word op die lang optraandes, Het nou die nuwe Visco van Nissan af op. Spitronics ook uit en hy is weer 100% Nissan ECU.

Net weer dankie se vir alles want die spoed waarop julle reply is regtig waar amazing. Ek wardeer bajie :)

Re: Looking for plastics inside the car

Posted: 07 Oct 2016 18:01
by SJC
Ek sien op ander thread jy was toe newcastle toe gewees.
Hoeveel patrol parte het die ou nog daar? Kon jy kry wat jy gesoek het? Het hy patrol rims ook?

Re: Looking for plastics inside the car

Posted: 07 Oct 2016 18:06
by Louis Nel
EK het net die plastic gekoop wat die gear lever boots vashou met die asbakkie in, maar verder lyk hy maar sleg. Die deur panels is ook nie meer in hom nie, seats ook nie. Lyk my daai is klaar gevat.
Dan was daar net ager daai Y61 bakkie n Y60 ook. Maar ek het nie regtig opgelet op hom nie, net deur die venster gekyk en gesien alles is square so niks sou vir my werk nie.

Die gear knobs was ook alklaar weg. Hy het ook nie meer op sy wiele gestaan toe ek daar aankom nie, of hulle dit afgehaal het en gebere het of virkoop het weet ek nie. Ek het nou nie gevra vir dit omrede ek het nie dit noodig nie.
Maar dit behoort daar te wees. Die plastic bumpers en goed het hulle sommer agter op die bak gesit met die bonnet bo op alles...