Page 3 of 4

Re: Conversion of a lifetime. Comments please

Posted: 27 May 2016 13:34
by offroadbiker
Ek dink dit hang af wat jou einddoel is?

Is dit slegs vir klank en hitte of is dit om maklik skoon te maak of sommer pleinweg met tuinslang te kan uitspyt?

Kyk hier vir wat ek gedoen het met vorige patrol vir klank en hitte - http://patrol4x4.co.za/viewtopic.php?f= ... 4&start=40

Vir makliker skoonmaak as gewone mat - (bietjie laer af in post is foto's)mat vervang met tipe vinal - het maklik skoongemaak met nat lap.

Weet van Frontier wat geruberize is soos bakkie se bak, ma was nie stil nie............

Re: Conversion of a lifetime. Comments please

Posted: 06 Jun 2016 19:38
by Ruan Scholtz
Baie dankie meneer, dit help bitter baie.

Re: Conversion of a lifetime. Comments please

Posted: 07 Jun 2016 13:48
by Ruan Scholtz
FINAL PRODUCT GENTLEMAN!!!

Re: Conversion of a lifetime. Comments please

Posted: 07 Jun 2016 13:52
by offroadbiker
That looks gooood!!!!!!!!!!!!! :thumbup:

Lots more pics please :oldtimer:

Re: Conversion of a lifetime. Comments please

Posted: 07 Jun 2016 14:21
by ricster
I dig the lift.... looks good !!

Re: Conversion of a lifetime. Comments please

Posted: 07 Jun 2016 16:07
by Tinus lotz
Looks good... :thumbup:

Re: Conversion of a lifetime. Comments please

Posted: 07 Jun 2016 16:12
by hugejp
Monster Truck!

:thumbup:

Re: Conversion of a lifetime. Comments please

Posted: 07 Jun 2016 18:21
by Alex Roux
Baie netjies

Hoeveel is die lift, en is daai 35" bande?
Moet jy nie spasie maak vir die bande om in die modderskerms in te pas nie?

Re: Conversion of a lifetime. Comments please

Posted: 08 Jun 2016 05:10
by Michael
Very nice Ruan!
What did this excersise set you back?

Re: Conversion of a lifetime. Comments please

Posted: 08 Jun 2016 21:41
by Ruan Scholtz
Naand Manne,

Dankie vir die boodskappe. Gaan loer bietjie in die nuutste Wegry, ek spog met die ou dop op die heel agterste bladsy.

Die fisiese lift was 125mm en die bande is 33", beoog 35".

Julle sal my nie glo nie, maar ekt R 3000 vir die dop betaal en die addisionele staal ietwat R 1000. Eks darem bevoorreg met `n handige Pa wat my deur alles gehelp het.

Volgende sit ons `n intercooler op met `n bonnet scoop en dan al die ander goodies.

Lekker aand manne