GAS STRUTS FOR PATHFINDER

mvcoller
Senior Member
Senior Member
Posts: 291
Joined: 07 Apr 2009 07:13
Full Name: Malcolm van Coller
Nickname: mvcoller
Home Town: Kensington, Jhb
Current 4x4: 2008 3.0 Di Patrol GL
and
2011 2.5 Di Pathfinder LE
Home Language: Afr & Eng
Location: Kensington, Jhb
Has thanked: 5 times
Been thanked: 61 times
Contact:

Re: GAS STRUTS FOR PATHFINDER

Post by mvcoller » 10 Apr 2019 15:21

Dang, dang, dang......

They have moved to 17 Vereeniging Road, Alrode, Alberton.

I did not go in the end. I got to their old premises and was told that they had moved. I did not have the time to go that far today, I will postpone until I need to go that way one day.

Roelf, those back tailgate shocks come with the standard 1.25 x 8mm metric thread. The standard ball will screw on as it is the correct thread (1.25 as I mentioned).

The ones on the rear opening window is a 6mm shaft. I could not get the ball to screw off, but the cap and ball are the same size as on the 8mm shaft, so essentially the shaft thickness will not matter, if you order 4 new 8mm x 1.25 ball caps with new shocks with a thicker shaft for the rear window.

Phone me if you need more info (zero ate 3 - 2 nine 6 - fiftyseven twenty).

mvcoller
Senior Member
Senior Member
Posts: 291
Joined: 07 Apr 2009 07:13
Full Name: Malcolm van Coller
Nickname: mvcoller
Home Town: Kensington, Jhb
Current 4x4: 2008 3.0 Di Patrol GL
and
2011 2.5 Di Pathfinder LE
Home Language: Afr & Eng
Location: Kensington, Jhb
Has thanked: 5 times
Been thanked: 61 times
Contact:

Re: GAS STRUTS FOR PATHFINDER

Post by mvcoller » 10 Apr 2019 15:37

"laat weet of die koppelstukke pas , die ou wil nie goed verander nie"

Die koppelstukke op die deur is die standaard koppelstukke wat jy by McNaughtans kan koop, hy kom met 'n spring steel knippie sodat hulle nie vanself kan ontkoppel nie.

Die koppelstuk op die agter venster, aan die venster se kant is die spesiale een, is van plastiek en het 'n ander soort sluit meganisme. Ek dink dis oor die hoek waarteen hy sit as die venster toe is. Dis so 'n plastiek skuif meganisme. Die prys op my vorige post is vir die strut vir die agtervenster.

roelf prinsloo
Full Member
Full Member
Posts: 34
Joined: 02 Oct 2014 15:29
Full Name: Roelf Prinsloo
Nickname: Roelf
Home Town: Klerksdorp
Current 4x4: nissan patrol 4.8 grx 2014
Home Language: Afrikaans
Location: Klerksdorp
Has thanked: 6 times
Been thanked: 5 times

Re: GAS STRUTS FOR PATHFINDER

Post by roelf prinsloo » 10 Apr 2019 16:13

Baie Dankie, Ek weet nie hoe die goed lyk nie, ek gaan jou nommer vir hom gee dan kan hy self met jou praat.
Dankie vir jou moeite

mvcoller
Senior Member
Senior Member
Posts: 291
Joined: 07 Apr 2009 07:13
Full Name: Malcolm van Coller
Nickname: mvcoller
Home Town: Kensington, Jhb
Current 4x4: 2008 3.0 Di Patrol GL
and
2011 2.5 Di Pathfinder LE
Home Language: Afr & Eng
Location: Kensington, Jhb
Has thanked: 5 times
Been thanked: 61 times
Contact:

Re: GAS STRUTS FOR PATHFINDER

Post by mvcoller » 15 Apr 2019 15:48

OK, so ek het na McNaughtan gegaan en twee nuwe shocks vir die agter venster wat oplig gekoop(Part nommer K4043) @ R75.00 elk voor BTW. Jy moet net die plastiek koppies van jou bestaande gas struts afdraai en op die nuwe shocks sit. Die nuwe shock se strurt is 8mm ipv 6mm, maar die skroefdraad is in albei gevalle 6mm x 1mm. Gas druk wat hulle in pomp vir die venster struts is 150n

As jy die langer agter optel-deur gas struts soek, hulle is die swaardiens model, part nommer K4142 @R111.00 elk gepomp teem 850n hulle skroefdraad is 8mm x 1.25mm.

Albei se bolletjies waaraan die koppie vas knip is 'n 10mm bolletjie. Die koppies is beskikbaar met 'n 6mm of 'n 8mm skroefdraad. Bolletjies en kopies is ook beskikbaar, bolltjies in staal en koppies in staal en plastiek (soos daardie aan die onderkant van die agtervenster). Staal @ R15.00 en plastiek @ R8.00 uitsluidend BTW

Vir koerier dienste, stuur jou eie koerier om die goed by hulle te gaan oplaai. Vind maar uit deur te bel, oor hoe om hulle te betaal

McNaughtans is in Johannesburg (Alorode Alberton), Empangeni, Durban (Pinetown) en Kaapstad (Parow Oos).

Johannesburg
Tshepo Masuga
Tel: +27 (0) 860 008 080
Tel: +27 (0) 113 341 630
Cell: +27 (0) 832 302 422
17 Vereeniging Road
Alrode, Alberton
Gauteng
1451
South Africa
E: tshepo@mcnaughtan.co.za

Cape Town
Jonathan Kent
Tel: +27 (0) 21 939 0021
Alt: +27 (0) 21 825 6900
Cell: +27 (0) 836 535 713
35 Fairbairn Street
Parow East / Cape Town
Western Cape
South Africa
E: jonathan@mcnaughtan.co.za

Durban
Speedy Dhoodnath
Tel: +27 (0) 860 002 080
Tel: +27 (0) 317 022 244
Cell: +27 (0) 823 211 361
12 Blair Road
Pinetown
3620
KwaZulu Natal
South Africa
E: speedy@mcnaughtan.co.za

Empangeni
Sharon Mohanlal
Tel: +27 (0) 35 787 0212
Cell:+27 (0) 829 205 480
6 Lood Avenue
Empangeni
3920
KwaZulu Natal
South Africa
E: sharon@mcnaughtan.co.za

Post Reply

Return to “11. Chassis, Bodywork & Trim”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest