Page 1 of 2

4.8 Ratkas.

Posted: 09 Jan 2018 20:41
by Eddie Solomon
Ek het die naweek Sani Pas gaan ry en het die volgende opgemerk en wil graag meer inligting kry asseblief:-

As ek die kar in 3de sit en weg trek gaan hy deur al 3 ratte en bly dan in 3de of enige rat wat ek gekies het. Is dit reg? Van wat ek verstaan moet hy in 3de wegtrek en daar bly veral as jy in sand ry wil jy nie die krag van 1ste en 2de rat he nie. Ek het 'n toets gedoen en dit gebeur in high en low range as dit enigsins sal help.

Dan het ek gesien na ek 'n ruk in 3de gery het - terwyl ons opgegaan het, verander die ratte nie "manually" nie. As ek die kar afsit en weer aansit, werk die tiptronic weer.

Sal dit waardeer as iemand my meer inligting kan gee op die vrae.

Baie dankie.

Re: 4.8 Ratkas.

Posted: 10 Jan 2018 00:22
by Kagiso II
Die ratkas sal altyd in 1e begin en op beweeg na die rat wat jy uitgesoek het. Op my Prado was daar n spesifieke knoppie wat die ratkas in 2e gesluit het juis vir sneeu en sand wegtrek [ek weet te min van die 4.8 Patrol .. kyk of daar so 'n knoppie is?]

Tinus en die ander 4.8 manne sal meer lig kan werp
My Patrol is n 200 se 4,2 diesel .. ek het nie sulke fancy probleme nie :lol: :lol:

Re: 4.8 Ratkas.

Posted: 12 Jan 2018 07:37
by JoshJ
I check my 4.8 yesterday. It pulls away in first gear, wheather in manual or auto.
But the torque convertor does a very good job. I have not gotten stuck in the sand on pull away yet. If you apply fuel wisely you should not have a problem.

Re: 4.8 Ratkas.

Posted: 12 Jan 2018 16:48
by Eddie Solomon
Dankie oom Mac - daar is nie 'n knoppie nie.

Thanks Josh for the info. Do you perhaps have any idea why it will not shift when the gearbox is "hot"?

Re: 4.8 Ratkas.

Posted: 12 Jan 2018 19:45
by JoshJ
As mens te lank in bv. 3rde ry en mens gee nie petrol om te accelerate dan change hy self oor om teen so laag as moontlik refs te ry. Maar die indukasie op die intrument paneel bly 3rde wys. Dis vir my baie swak. Mens moet dan raai in watse rat jy is. Selfde as jy sou stop. Hy skakel oor na eerste maar wys 3rde steeds.

Ek weet nie of ek jou vraag geanntwoord het nie. Maar dis hoe ek jou vraag verstaan.

Re: 4.8 Ratkas.

Posted: 12 Jan 2018 19:47
by JoshJ
Jou ratkas moet nie warm word nie. Hoe lyk jou olie en jou olie verkoeler.

Ek het nou nie so probleem al ondervind nie.

Re: 4.8 Ratkas.

Posted: 14 Jan 2018 19:41
by Eddie Solomon
Baie dankie Josh. Dit is presies wat ek wou weet. Die ratkas word nie warm nie - het net die term gebruik. Ek het 'n addisionele radiator laat insit.

Re: 4.8 Ratkas.

Posted: 14 Jan 2018 20:10
by hugejp
Who fitted the extra trans cooler for you?

Re: 4.8 Ratkas.

Posted: 14 Jan 2018 20:27
by Tinus lotz
Was it needed?

Re: 4.8 Ratkas.

Posted: 14 Jan 2018 20:36
by Pieter B
Myne het 'n oil cooler in vir die ratkas. Is dit nie dan standaard toerusting nie?