Page 2 of 2

Re: Dipstick for 4.8 auto

Posted: 06 Jan 2018 16:18
by Pieter B
So I've drain the old oil from the auto box. To be safe I measured the amount of oil I drained and replaced it with the same amount of Matic J. When I measure with my make shift dipstick I get no oil reading. By pushing the dipstick a little further the stick gets smudged with oil. I even poured in another half liter of oil but no difference. Can somebody perhaps shed some light or take a pic of their dipstick. I measured the reading by going for a short drive, coming back ona level surface with engine running and in the Park position.

Re: Dipstick for 4.8 auto

Posted: 06 Jan 2018 17:55
by hugejp
Pieter B wrote: 06 Jan 2018 16:00 The dipstick was ordered from Jacques at Atlantis Nissan in Centurion. Part no.11140VC20A. Maybe you should hold of a little until I received mine. Let's check first to see if it's the correct part.

Will do!

:thumbup:

Re: Dipstick for 4.8 auto

Posted: 07 Jan 2018 17:08
by JoshJ
Pieter kon jy nou bepaal of jy olie in het

Re: Dipstick for 4.8 auto

Posted: 07 Jan 2018 18:04
by Pieter B
As ek die pypie verder afstoot is daar beslis olie. Ek het darem dieselfde hoeveelheid terug wat ek afgetap het. Ek dink Graham behoort weer oop te wees voor ek die dipstick sal he. Ek sal maar by hom gaan aanklop om die vlak reg te kry. Ek is seker die hoeveelheid olie was van die begin af te laag. En Nissan werkswinkels is heeltemal clueless as dit by Patrols kom. Tegnies moet hulle 'n dipstick he as jy jou Patrol vat vir 'n diens. Met elke diens moet hulle na die vlak kyk.

Re: Dipstick for 4.8 auto

Posted: 07 Jan 2018 18:16
by JoshJ
Ja, toe ek my dipstick hier in walvisbaai order toe se hulle eers ek mag eintlik nie een he nie. Dis n werkswinkel item. Maar hulle sal my help.

Toe ek in SA die kar gevat het Nissan toe om olie level te check nadat ek n pyp gekry het wat bietjie gelek het. Het hulle vir my gese hulle koni die level meet. Het net olie by gegooi en na 2.5 liter maar gestop. :lol:

Toe ek my dipstick kry en self kyk was my kar met 2liter oor vol.

Nissan is so useless ek het lankal ophou huil daaroor. Ek lag nou net. :rolling:

Re: Dipstick for 4.8 auto

Posted: 07 Jan 2018 18:22
by JoshJ
Wat crazy scary is, is die feit dat na die huidige Y61 patrol nou al 17jaar opi mark is en deur hulle verkoop en gediens word. Hulle nog nie n clue het nie.
Wat gaan die situasie wees met die nuwe Y62? Hys nog meer complicated. Eienaars kan maar net hoop dat hulle so goeie job in die fabriek gedoen het, dat daar nooit in die tyd van eienaarskap iets verkeerd gaan nie.

Re: Dipstick for 4.8 auto

Posted: 08 Jan 2018 09:55
by Tinus lotz
Daai manne change nie somme daai olie nie hulle los dit

Re: Dipstick for 4.8 auto

Posted: 08 Jan 2018 11:10
by JoshJ
Is ja. Maar die mense verwag as die kar daar ingegee word vir n diens dat hulle darem die level kan check.
Jan alleman het nie n garage vol gereeds skap en lus vir self aan sy voertuig werk nie. Dis hoekom hy hom na Nissan vat vir n diens. Want die handelaar se stamp is mos veronderstel om iets te beteken in n diens boekie ok.

Ons kan net dankbaar wees dat n Michael en Graham daar is.