Have a look at some comments by members:
ANDRudolph wrote:My difflock storie gaan as volg. Eers het ek 'n probleem gehad met die Solenoid voor in die enjin bay hy wou niks weet van die vacuum ruil vir in of uit skop, so hy was kapoet gewees. Ek het hom toe vervang met 'n solenoid valve ek by PECS gekoop het in Alberton R600 later en die outjie het wee leke gewerk. En toe wil die actuator nie werk nie. Die liggie op die dash bly aan maar die difflock is nie gelock nie, vat toe die patrol na Rex Diff en Gearbox in Boksburg, hulle diff afdeling is in JetPark, hulle haal die actuator agter af en vind dat die ding ook toe nou kapoet is, lyk of klippe die knaap voos geslaan het en sy binne goed is daarmee heen. Rex het gelukkig direkte lyn na Nissan SA en hulle voer vir my 'n nuwe actuator in van Japan af R6530 later (labour en olie ingesluit) en my difflock werk soos 'n droom weer.
Vir solenoid probleme ga kry ene by PECS, baie goedkoper as nissan product en doen presies dieselfde. Kan part nommer vir gee indien nodig, laat weet maar.
Vir die actuator ga na Rex hulle is baie behulp saam.
Hoop die ligting help.
Now, we are the MAC agents in Southern Africa and stock these valves specifically for the PATROL, The correct part number of this vacuum solenoid valve is: 45A-GC1-DDBA-1BA-Mod-532F and the price at the moment (August 2011) is R617-00 excl. VAT. As a special offer to all forum members we will offer a 5% discount on this price.Gerrit Loubser wrote:The Aussies seem to replace the original Hitachi solenoid valves with a valve from MAC Valves. Have a look at these links:
http://forums.overlander.com.au/viewtop ... 3fe6bb388e
http://www.patrol4x4.com/forum/showthread.php?t=21781&
The part number that they quote for the MAC valve is: 45A-GC1-DDBA-1BA-M532F
The local agents for MAC are Pneumatic Electric Control Systems (http://www.pecspower.co.za/)
For any details please contact Riaan - 0822695830 or Michael - 0119071910