Grootseun, ek vra nederig om verskoning dat ek nog nie ge-antwoord het op jou vraag nie, ek was so bietjie op leave, eks nou terug.Grootseun wrote:Riaan , terwyk julle dan nou die manne is wat die goed ken het julle nie vir ons TDI manne iets soortgelyks aan die 3barracing se Dawes valve of iets soos die Grainegr ene in die fotos nie , dis basies nike meer as n pressure release valve wat jy kan stel nei , sit op boost kant en as die druk oor die gestelde limiet gaan relaese hy dit net , al ding van die dawes is dat hy die druk dan in die tpiece in release wat in jou VNT actuator se vacuum lyn is wat dadelik die boost verminder
Ons doen iets soort gelyks vir die turbo Subaru manne, ons vervang hul ou 3 port boost control solenoid met n MAC 36A-AAA-JDB0-1KA (teen R377-00 excl vat en less 5% discount) ons kan ook die barbed hose fittings doen teen R15-00ea excl vat en less 5% discount.
Soos die foto wys, die valve is electically actuated (12VDC) so daar moet n control circuit wees om die excess boost te kan reguleer, die pics wat jy ge-post het lyk of hul manually adjust, ons het ongelukkig nie n replacement vir n manual valve nie.