Patrol 4.5 misfiring

Engines and Engine Systems
BaasWiets
Senior Member
Senior Member
Posts: 80
Joined: 13 Dec 2017 20:51
Full Name: Wietsche Swanepoel
Nickname: Wiets
Home Town: Delmas
Current 4x4: Nissan Hardbody
Nissan Patrol
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 2 times
Been thanked: 12 times

Re: Patrol 4.5 misfiring

Post by BaasWiets »

Môre het die ook al uitmekaar gehaal en gaan elektrokleen koop en skoon gemaak en het doodseker gemaak dat ek nie aan daai goed vat nie het self van daai hospitaal hanskoene aangetrek dat ek nie k@k maak nie ek werk elke dag van my lewe aan diesel engins maar ek kani n 4.5 bakkie engin regmaak nie en dit krap nogals aan my gat sal kyk of ek maandag die ding kan nelspruit toe vat na nissan toe maar as jy met n patrol by hulle opdaag kyk hulle vir jou asof jy mal is.
User avatar
iandvl
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 1765
Joined: 12 Jan 2015 13:26
Full Name: Ian de Villiers
Nickname: Ian
Home Town: Garsfontein
Current 4x4: Nissan Patrol 4.5 GRX
Home Language: English
Has thanked: 446 times
Been thanked: 670 times

Re: Patrol 4.5 misfiring

Post by iandvl »

Jammer om te hoor jy sukkel so.

Die manual het verskriklike section oor troubleshooting in die "Engine Control System" gedeelte.

Die twee screengrabs is van hulle diagnosis prosedures. Dalk help dit bietjie ? Maar ek dink jy moet probeer om die voertuig by Graham uit te kry...
TROUBLESHOOTING-1.png
TROUBLESHOOTING-1.png (81.82 KiB) Viewed 1724 times
TROUBLESHOOTING-2.png
TROUBLESHOOTING-2.png (94.42 KiB) Viewed 1724 times
Ian de Villiers

Patrol 4.5 GRX
Jurgens XT65 2x0 with Super Select Zero
ORRA: H80
BaasWiets
Senior Member
Senior Member
Posts: 80
Joined: 13 Dec 2017 20:51
Full Name: Wietsche Swanepoel
Nickname: Wiets
Home Town: Delmas
Current 4x4: Nissan Hardbody
Nissan Patrol
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 2 times
Been thanked: 12 times

Re: Patrol 4.5 misfiring

Post by BaasWiets »

Dankie Ian maar als is al vervang behalwe die distributer ek kani net bly geld na die ding toe gooi nie het nou met my apie gereël om my hardbody te bring dat ek my karrevaan met hom kan sleep is nou mooi gatvol vir die ding die woorde wat ek vandag gebruik het om die voertuig te beskryf mag ek nie sê nie gelukkig het ek nog n bakkie God dank ek het die nie verkoop nie nie het amper want die Patrol kan mos als doen lyk my nie so nie.
NoPressure
Senior Member
Senior Member
Posts: 201
Joined: 12 Nov 2018 21:39
Full Name: Ruan
Nickname: Ruan
Home Town: Swakopmund
Current 4x4: 2017 Ford Ranger 3.2 D/C 4x4 Auto
2000 Nissan Patrol 4.5 GRX M/T
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 88 times
Been thanked: 58 times

Re: Patrol 4.5 misfiring

Post by NoPressure »

Verskoon indien die teks onsimpatiek oorkom - dit is nie die bedoeling nie.

Dit klink of jy geld en tyd spandeer het om als wat nog gewerk het te vervang - dus het jy betroubare/werkende parte onnodig vervang. So ja, ek verstaan jou frustrasie, maar is dit jou voertuig se skuld dat jou voertuigwerktuigkundige nie die probleem reg kan diagnoseer nie, ek weet nie. Kry jou voertuig by iemand wat sy storie ken en vervang diekeer dan net die regte part.

Ek hoop werkilik jy kom reg met die regte persoon en die regte pad
:thumbup:

Vrede
Post Reply

Return to “09. Engines”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 17 guests