Page 2 of 2

Re: 4.2 TD begin warmer loop

Posted: 05 Jan 2019 07:11
by Ds J
Goeiemore Peter,

Die lugfilter was goed stowwerig :redface: .

Ek het nog nie kans gehad om hom te vervang nie, maar het hom darem deeglik uitgeslaan en skoongespuit met lug.