Page 3 of 9

Re: Safari L28 na Rd28 convertion

Posted: 05 Oct 2020 18:53
by Reenen
Tyd vir intercooler. En long overdue cowling vir radiator.
IMG_4161.jpg
IMG_4161.jpg (408.13 KiB) Viewed 4717 times
IMG_4162.jpg
IMG_4162.jpg (313.29 KiB) Viewed 4717 times
IMG_4163.jpg
IMG_4163.jpg (517.37 KiB) Viewed 4717 times
IMG_4164.jpg
IMG_4164.jpg (376.24 KiB) Viewed 4717 times
IMG_4165.jpg
IMG_4165.jpg (399.42 KiB) Viewed 4717 times
Perfect fit intercooler

Re: Safari L28 na Rd28 convertion

Posted: 07 Oct 2020 19:11
by Reenen
IMG_4267.jpg
IMG_4267.jpg (547.58 KiB) Viewed 4691 times
IMG_4268.jpg
IMG_4268.jpg (563.82 KiB) Viewed 4691 times
IMG_4269.jpg
IMG_4269.jpg (582.81 KiB) Viewed 4691 times
IMG_4270.jpg
IMG_4270.jpg (568.53 KiB) Viewed 4691 times

Re: Safari L28 na Rd28 convertion

Posted: 16 Oct 2020 04:04
by Reenen
Ek wil die oo bonnet vas maak. Lyk na wasted space.
IMG_4582.jpg
IMG_4582.jpg (446.18 KiB) Viewed 4651 times
Hoopnet nie my hond trap dit stukkend. Hy gebruik my bonnet om op dak te spring.

Re: Safari L28 na Rd28 convertion

Posted: 17 Oct 2020 15:51
by Reenen
Rem failure
IMG_4621.jpg
IMG_4621.jpg (519.62 KiB) Viewed 4620 times
IMG_4623.jpg
IMG_4623.jpg (405.61 KiB) Viewed 4620 times
IMG_4624.jpg
IMG_4624.jpg (458.72 KiB) Viewed 4620 times
IMG_4625.jpg
IMG_4625.jpg (357.93 KiB) Viewed 4620 times
IMG_4627.jpg
IMG_4627.jpg (613.62 KiB) Viewed 4620 times
IMG_4629.jpg
IMG_4629.jpg (576.17 KiB) Viewed 4620 times

Re: Safari L28 na Rd28 convertion

Posted: 17 Oct 2020 15:53
by hugejp
Eish, wat het daar gebeur?

Re: Safari L28 na Rd28 convertion

Posted: 18 Oct 2020 05:29
by Tinus lotz
Krisis ou bly julle het nie seer gekry nie

Re: Safari L28 na Rd28 convertion

Posted: 14 Dec 2020 19:18
by Reenen
Ek het vir my nuwe bladveer stacks laat op maak. Ek het die gebreektes ingestuur om te kaat reg maak, en n ekstra stel laat op maak.

So 2 weke terug die nuwe gecopyde stel ingesit.

Kar loop nou baie na aan oorspronklikke hoogte (ou stel het so 70mm lift gehad). Skokbrekers pas nie, is te lank.

Het toe maar weer uitgehaal en terug gestuur. Gevra vir nog 2 blaaie by, en hele pack te laat retension op skerper boog.

Hulle netnou laat weet, dot is terug op dorp. Sal hopenlik dit more kan fit, sodatvek naweek kan gaan wild camp

Re: Safari L28 na Rd28 convertion

Posted: 14 Dec 2020 19:48
by Reenen
IMG_5601.jpg
IMG_5601.jpg (306.54 KiB) Viewed 4454 times

Re: Safari L28 na Rd28 convertion

Posted: 09 Feb 2021 20:33
by Reenen
My engine kort ander ringe. 2 keer se heat seizures het ringe gefry dat ek geen meer kompressie het. Wel behalwe nou sump kompressie.

Wou 2dehandse rd28 wat ek nou die dag gekoop het in sit, maar toe ek netnou kyk, besef ek dit kort ook n rebuild.

So nou gaan ek maar vinnig sy eie een ringe en bearings doen.

Re: Safari L28 na Rd28 convertion

Posted: 11 Feb 2021 11:57
by Reenen
Image
Ringe kom vanmiddag.
Rd28t se parte darem vrylik beskikbaar