Page 2 of 3

Re: Nissan VK 4.5

Posted: 07 May 2018 14:48
by Bre
Nice Reenen.

Is daar 'n ECU onder daai kombers op dis tweede laste photo?

Re: Nissan VK 4.5

Posted: 08 May 2018 06:03
by Reenen
Nee. Geen ecu

Re: Nissan VK 4.5

Posted: 08 May 2018 07:59
by hugejp
So wat loop jy dan, Spitronics?

Re: Nissan VK 4.5

Posted: 08 May 2018 10:16
by Reenen
Ja, sal spitstronics loop. Hier is darem n ou wat die vvti uitgesort het en 290kw en 510nm op wiele van Patrol kry met hom op spitstronics

Re: Nissan VK 4.5

Posted: 08 May 2018 13:48
by hugejp
Reenen wrote: 08 May 2018 10:16 Ja, sal spitstronics loop. Hier is darem n ou wat die vvti uitgesort het en 290kw en 510nm op wiele van Patrol kry met hom op spitstronics
NOU PRAAT JY!!! :blonde:

Re: Nissan VK 4.5

Posted: 11 May 2018 19:31
by Pieter B
Nou net 'n boodskap gekry. Al die VK45's is uitverkoop

Re: Nissan VK 4.5

Posted: 11 May 2018 20:48
by Reenen
Al aan begin van week

Dink daar is nog vq25 en vq35 oor.


Soos my vriende vk45’s gekoop het, gaan almal in vilgende jaar etterse 4x4’s hê

Re: Nissan VK 4.5

Posted: 05 Mar 2020 00:49
by Jandeysel
Hi Reenen het jy toe die vk45 ingebou en wat was die uitkoms?

Re: Nissan VK 4.5

Posted: 05 Mar 2020 02:49
by Reenen
Krag is def minder as geclaim. Meeste ouens kry rondom 205 kw.

Ek is nou besig met myne.
Ek gebruik sy eie auto box, en fabrieks ecu.
Ek bou hom in my w123 4x4 projek

Re: Nissan VK 4.5

Posted: 06 Mar 2020 07:25
by petri oosthuizen
Sorry vir die dom rookie vraag......wat is 'n VK 45??