Page 1 of 3

Nissan VK 4.5

Posted: 16 Apr 2018 22:29
by Louis Nel
Hello almal, N friend van my het my vandag gebel en latweet oor die Nissan VK4.5DE V8 engine.
Blykbaar is hy beskikbaar teen so R15 000 van die kaap af. Maar dan is dit net die engine sonder Tranny of ECU.
As ek op die wiki kyk lyk dit of die engine die hakke uit pak!

Hier is wat hulle se in die Wiki.

The 4.5 L (4494 cc) VK45DE was introduced in 2002 and is built in Yokohama, Japan. Bore is 93 mm (3.7 in) and stroke is 82.7 mm (3.26 in). Output is 340 hp (254 kW) at 6400 rpm with 333 lb·ft (451 Nm) of torque at 4000 rpm. Redline is at 6600 rpm. It has an aluminum engine block and aluminum DOHC cylinder heads. It uses SFI, has 4 valves per cylinder with VVT and features forged steel connecting rods, 4 one-piece cast camshafts, and an unusual variable-flow induction system optimizes airflow for low- and high-speed operation and low-friction molybdenum-coated pistons and microfinished crankshaft.

Nou die vraag is, Is it worth it? Ek sal nie sommer van die TB45E onslae raak nie nadet n paar van julle my latweet het dat dit n yster is! Maar die V8 lyk nie so bad nie.
Maar ja ek ken nie bajie op die engine nie so ek vra maar eers voor ek stront aan jaag!!
Oh ja as julle op die Wiki kyk is daar 2 4.5 engines. Een is die DE en ander een is DD.
Die een waarna ek kyk is DE.

https://en.wikipedia.org/wiki/Nissan_VK_engine

Re: Nissan VK 4.5

Posted: 17 Apr 2018 05:21
by Peter Connan
Ek dink dit sal 'n great sandduin-speelkar maak, maar k dink ook dit gaan jou 'n helse klomp geld kos om so 'n conversion reg te doen (ek raai ten minste R100k ten tyd dat alles werk).

En persoonlik sal ek nooit so iets as 'n overlander gebruik nie. Daar sal bloot te veel wees wat kan fout gaan, sonder enigiemand wat verstaan hoe om dit reg te maak.

Re: Nissan VK 4.5

Posted: 17 Apr 2018 07:30
by Wilkie
Ek het ook na so n ombouing gekyk...hulle verkoop daai enjins vir so R13k ex vat in Boksburg en dit was met harnas auto box en ecu..die vraag was net gewees of dit n manual se flywheel kan vat.
Dit is n baie mooi ligte en kompakte motor en die Aussies maak 480 kw met hom.
DIS NET BAIE WERK en GELD :oldtimer:

Re: Nissan VK 4.5

Posted: 17 Apr 2018 09:17
by Bre
Daar is geen manual box vir hom nie maar as ek reg gelees het kan die VG30/VG33 se flywheel werk. Nie seker hoe lank die clutch sal hou nie :think:

Re: Nissan VK 4.5

Posted: 17 Apr 2018 09:57
by hugejp
What auto does it run std??

Re: Nissan VK 4.5

Posted: 17 Apr 2018 10:14
by Bre
RE5R05A

So die selfde as die 4.8

Re: Nissan VK 4.5

Posted: 17 Apr 2018 16:35
by Tinus lotz
Nou praat julle......

Re: Nissan VK 4.5

Posted: 17 Apr 2018 20:59
by hugejp
for 13k ex vat I would buy that for the gearbox & ecu...

Re: Nissan VK 4.5

Posted: 06 May 2018 20:16
by Reenen
Kyk wat het ek....
Daar is klaar n kit vir dit op patrol box wat belhousing conversion en flywheel insluit.

Ek gaan een in n safari inbou op n td42T gearbox.

Die ander een: ek soek nog n 510 SSS of soortgelyk...

Re: Nissan VK 4.5

Posted: 06 May 2018 20:51
by Tinus lotz
Nice ou....