Page 3 of 3

Re: 4500 grx radiator needed

Posted: 15 Oct 2017 13:33
by Tinus lotz
Makker daar is n groot verskil tussen koper en brass ....

"Enige iemand is welkom om te kom kyk hoe lyk Bertjan se ou shorty engine se aluminium binne die engine na amper 300,000km. Spotless!! En wat ek gevind het is geen earth kabel en n 100% geisoleerde rasiator."

Alli en brass kan aanmekaar gekoppel word koper en alli maak moeilikheid

Re: 4500 grx radiator needed

Posted: 15 Oct 2017 13:34
by Tinus lotz
Akies daai was n brass radiator

Re: 4500 grx radiator needed

Posted: 07 Dec 2017 16:20
by pascalkreuger
Sign me up for an aluminium one!