Watse plugs word aanbevel vir die 4.5?Herrie wrote:.
Die laaste petrol verbruik was 4.4km/l en toe het ek gister spark plugs gaan koop en die in die engine vervang en hulle getoets en die een plug het nie gewerk nie!
Ek het ook vandag met my Patrol dorp toe gery en nou het hy meer krag en hy ry baie goed.
Sy petrol verbruik sal nou weer beter wees - ek sal dit weer toets maar het al 100km gery voor ek die plugs vervang het.
My Patrol het beter petol verbruik
- SJC
- Patrolman 1000+
- Posts: 3201
- Joined: 23 Nov 2014 14:20
- Full Name: SJC
- Nickname: Fanus
- Home Town: Nelspruit
- Current 4x4: 4.2 GQ (TB42)
- Home Language: Afrikaans/English
- Has thanked: 199 times
- Been thanked: 172 times
Re: My Patrol het beter petol verbruik
1996 Nissan Patrol 4.2 SGL
- SJC
- Patrolman 1000+
- Posts: 3201
- Joined: 23 Nov 2014 14:20
- Full Name: SJC
- Nickname: Fanus
- Home Town: Nelspruit
- Current 4x4: 4.2 GQ (TB42)
- Home Language: Afrikaans/English
- Has thanked: 199 times
- Been thanked: 172 times
Re: My Patrol het beter petol verbruik
As ek reg onthou, moet dit na elke 150k km vervang word?Wilkie wrote:Herrie,die skoon maak van daai valve help,maar net vir n rukkie..die veertjie binne in raak pap van hitte en ouderdom,
N nuwe valve kos R500.00 .ek het myne vervang en ek het n moeesa verskil dadelik agter gekom en dis net 5 minute om te vervang.
ek kry 6 -6.7km/l op my Trol
1996 Nissan Patrol 4.2 SGL
- Herrie
- Patrolman 1000+
- Posts: 2999
- Joined: 08 Apr 2009 07:17
- Full Name: Kobus Pienaar
- Nickname: Herrie
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari - Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 55 times
- Been thanked: 93 times
Re: My Patrol het beter petol verbruik
Hi Fanus, die spark plugs is NGK BPR6ES
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
-
- Senior Member
- Posts: 74
- Joined: 09 May 2015 16:03
- Full Name: Johann van den Berg
- Nickname: Johann
- Home Town: Akasia Pretoria North
- Current 4x4: Nissan GQ 4.2D High Roof
Nissan 4.8GRX Adventure
Nissan Safari bakkie 1989
Landcruiser Pick Up 4.5 - Home Language: Afrikaans
- Been thanked: 4 times
Re: My Patrol het beter petol verbruik
Hallo Herrie. Dit was interssant om te lees oor jou episode met die PCV valve.
Net so 'n bietjie geskiedenis oor die ontstaan vd valve. Julle sal onthou op die chev's en Fords en ander karre dat daar altyd 'n breather pyp langs die enjin afgehang het, Jy sien dit eintlik vandag nog op industrieele enjins, Julle sal miskien ook onthou dat as jy jou kar deur die toets gesit het en daar was olie aan die pyp het hulle later van jare die kar gefaal.
Die PCV het eintlik sy onstaan aan die feit te danke. Die idee is dat die enjin die druppels en damp weer deur die inlaat stelsel sirkuleer en dan ontbrand en sodoende agter uitblaas. M.a.w nou is daar nie meer 'n gedrup van duisende karre se olie op die pad nie. Dit is is inderwaarheid die eerste "emission control" wat daar was.
Nissan het die sisteem andersins vd tappet cover af waar die dieselfde vuil lug na die bopunt vd vergasser toe gelei word soos bv op die ou 230/280s enjins van MB in die laat 60's en vroeg 70's.
So is die padordonansie is nou toe gelukkig en ons dink ons sit met m@#$%e tegnologie. Not so....
In die begin jare wanneer die enjin nog nuut is is als bakgat. Wanner die enjin so bietjie al getrek het lyk dit heel anders. Die bypass begin die enjin smoor met baie vuil lug en die persentasie neem eksponensieel toe met hoe afstand. Hoe slegter dit gaan, dan gaan dit nog slegter....raak n selfverstellende....wat se 'n mens? Die enjins is eintlik al van dag een af ge detune met so 'n terugvoer stelsel.
Ek het op my safari L28 die pyp wat van die blok na die PVC al jare terug grond toe gelei...ala die ou Chev manier. Ditto die een vd tappet cover af. Jy kon eintlik net enige een van bg pype afgeblok het en net een grond toe gelei het. Ek het die PVC valve vars lug van die lugfilter af gegee. Die enjin het hierdie lug nodig om met die vergasser in balans te bly'.
Die krag verskil is aansienbaar beter en houvolbaarheid is baie beter oor die langer termyn. En brandstof verbruik natuurlik ook.
Ek is baie gelukkig maar dit kan dalk 'n haar wees die tree-huggers se neuse. Ek drink slaappille...
Die volgende "smart" idee was toe nou die EGR. Net so 'n selfverstellende vonkprop.....
Verstaan jy is ook by SAL. Was self 40 jaar daar.

Hi Johan, baie dankie vir jou inligting.
Ek ry nog my Patrol en my Safari. Ek het ook die Manuals op die CD vir die Patrols en die Safari en laat weet my as jy dit nodig het.
Ek ry nog my Patrol en my Safari. Ek het ook die Manuals op die CD vir die Patrols en die Safari en laat weet my as jy dit nodig het.
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
-
- Senior Member
- Posts: 74
- Joined: 09 May 2015 16:03
- Full Name: Johann van den Berg
- Nickname: Johann
- Home Town: Akasia Pretoria North
- Current 4x4: Nissan GQ 4.2D High Roof
Nissan 4.8GRX Adventure
Nissan Safari bakkie 1989
Landcruiser Pick Up 4.5 - Home Language: Afrikaans
- Been thanked: 4 times
Re: My Patrol het beter petol verbruik
Sal graag dit wil by jou kry asb. Hoe sal ons maak? Per epos of sal ek dit kom afhaal. Sal jou graag wil ontmoet.
- Herrie
- Patrolman 1000+
- Posts: 2999
- Joined: 08 Apr 2009 07:17
- Full Name: Kobus Pienaar
- Nickname: Herrie
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari - Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 55 times
- Been thanked: 93 times
Re: My Patrol het beter petol verbruik
Hi Johann ek het vir jou 'n PM gestuur.
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
-
- Senior Member
- Posts: 74
- Joined: 09 May 2015 16:03
- Full Name: Johann van den Berg
- Nickname: Johann
- Home Town: Akasia Pretoria North
- Current 4x4: Nissan GQ 4.2D High Roof
Nissan 4.8GRX Adventure
Nissan Safari bakkie 1989
Landcruiser Pick Up 4.5 - Home Language: Afrikaans
- Been thanked: 4 times
- petri oosthuizen
- Senior Member
- Posts: 300
- Joined: 20 Dec 2009 19:25
- Full Name: oosthuizen
- Nickname: petri
- Home Town: bethlehem, eastern fs
- Current 4x4: 1998 Patrol 4500 GRX......."OLIVE"
1997 Cruiser HZJ 75........."JACK"
2008 Merc CL 500............."BULLET"
2006 C 180 K Manual........."SUSSIE"
En Mamma se Kar, 'n Ford - Home Language: afrikaans
- Has thanked: 46 times
- Been thanked: 33 times
Re: My Patrol het beter petol verbruik
Goeie Dag, kan iemand my se waar presies daai PCV valve sit op 'n 1998 GU 4500??
Dankie!!
Dankie!!
"Fear?? Looking over at Joe Louis' corner, and knowing he wants to go home early tonight"..........Max Baer
-
- Junior Member
- Posts: 16
- Joined: 11 Apr 2018 17:28
- Full Name: Derick Roux
- Nickname: Derick
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: 2001 Patrol 4.5 GRX A/t
- Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 1 time
- Been thanked: 12 times
Re: My Patrol het beter petol verbruik
Hi Petri,
Volg die rubber pyp van die tappet cover af tot reg langs die throttlebody op die inlet manifold, so silindriese adaptor megafter wat daar in skroef.
Checking Positive Crankcase Ventilation (PCV)
System
CHECKING PCV VALVE
With engine running at idle, remove ventilation hose from rocker
cover; if valve is working properly, a hissing noise will be heard as
air passes through it and a strong vacuum should be felt immediately
when a finger is placed over valve inlet.
Hoop dit help.

Who is online
Users browsing this forum: Semrush [Bot] and 24 guests