petrol wrote:Reenen pm my asb jou no ek moet met jou praat oor 2.7td, myne begin eers boost by 2 en eers teen omtrent 3 duisend revs boost hy .6 bar en het maar min krag.
Toe ek my import TD27 kry in die Sani, toe het ek die selle probleem. Die waste gate se actualtor plaat is gebuig êrens toe hulle die goed gepak het, niemand het dit agter gekom nie, maar die wastegate het net altyd oop gestaan. Ek het vir amper drie maande so gery en gedog dit is maar hoe die lewe gaan wees met diesel motor. Sou gehelp het as ek boost gauge in gehad het, maar ek kon dit nies sien nie.
Nadat ek hom reg gemaak het, was dit a nuwe perd.
Nou al ander dinge gedoen om turbo te help op my 2.7TD. 76mm BAIE freeflo exhaust (geen bokse nie), en die wastegate en diesel advance pype om geruil. Myne boost nou lekker vinnig en tot so 1.1bar op lekker koue dae, en dae wat die humiditeit hoog is. Nou moet ek nog net êrens IC in die hande kry, dan is ek gesort met myne.
Reenen kan jou ook kom vertel wat het hy alles met syne aangevang.